Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin7 Eiertjies

olifant duik obsessions

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hierdie week duik ons met komplimente van Blink Stefanus:

En as 'n bonus, geniet asseblief hierdie nom nom nom nom song…

Deel met jou tjommies!

    griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

    Comments

    1. Jakes

      Ek het op my honeymoon laas gesien dat so groot ding 'n vrou sulke nipplestands kan gee.

    2. Prof. Bokdrol

      Duik-Dag se tos olifant joke: Ma en Jannie van Brakpan op uitstappie na Pitooria dieretuin. By olifanthok check Jannie uit die olifantbul het 'n moerse boner, vat foto met sy Nokia 3310. Vra: "Ma, wat is daardie?" Ma: "Dis sy stert, seun." Jannie: "Nee ma, wat is daaaardie??" Ma: " Dis sy slurp, my seun." Jannie: "Neeee maaa, wat is DAAAAAARDIE???" Ma: "Dis sommer fokkol, Jannie, kom, ons moet huistoe gaan." Jannie kom by die huis, wil afshow met sy nuutgevonde kennis en wys sy pa die foudie op sy Nokia. "Pa, sien pa dit? Dis 'n stert. En sien pa daai ding? Dis sy slurp. En sien pa DAAAII ding? Ma sê dis sommer fokkol." Pa: "Ja Jannie dit mag so wees, maar jy moet onthou jou ma is fokken bederf…"

    3. Jissis Jannie

      Ja! Lekker tiete!
      Dit is seker 'n Honeymoon-foto van Jannie se ouers.
      @Prof. Nokia 3310's kan nie foto's neem nie…

    4. NeelsvanPK

      Adam, kyk gerus, dis nou wat 'n mens noem 'n video.

    5. Prof. Bokdrol

      Well spotted, Jissis Jannie…ek wys jou wel met respek daarop dat net so min soos 'n Nokia 3310 kan foto's neem kan Homo Sapiens 'n groter piel hê as Loxodonta Africana, maar na so 6 van SAB se bestes het ek ge-figure, waddefok, push die envelope. Jou eerste prys van 'n Nokia 3310 is in die pos (wees bly jy het nie tweede prys gewen nie – bestaande uit twee Nokia 3310's…)

    6. moertoe

      Ek dog 'n olifant is bang vir 'n mys. Nou hoe dan nou?

    7. Dirk Diggler Diktros

      n Olifant vergeet nooit nie.  Hierdie bulletjie het duidelik tette oppie brein en dit sit hom op my krismislys as intellektueel. Van lek gepraat, kan julle dink as het haar plattrek en papnatlek?  Njam-njam.  Lekker pram.  Doet zo vort tu est testes magnos olifantos.   DDD

    Gooi Comment