Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin21 Eiertjies

Sorry as julle nog moet werk, maar ons moet hierdie agter die rug kry, siende dat ons reeds in die Kaap sit en nou gaan begin fles vat.

Steve jobs smaak tiete stukkend

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!

Comments

  1. Ou de Doos

    Befok ! Enjoy !  Ek gaan self so vroeg as moontlik duik en ietsie vat vir die week se pyn !!

  2. Karnallie

    Nee dudes, moenie vir ou Steve Jobs spot nie, hy was n' flippen cool ou……maar dit bly naweek, kom ons fokken duik!!!!!!!!!

  3. pop

    Lyk of die girl bubbles poep – cheers, enjoy die game.

  4. Glitter

    Welkom hier in die moederstad manne! Hier duik on altyd vroeg op n Vrydag. Lekker Boys! Lekker!

  5. Belhammel

    Fok Karnallie, ek het nie eens vir Steve raakgesien nie.

    Daai lyk nou vir jou na n neutvars see-annemoon.

  6. lanibra

    Dis nou 'n kief meermin daardie! …is dit net ek of loer daai bosmossel so bietjie vir my

  7. Maaifoedie

    Not a fok my bra, ek wag elke week vir hierdie en dan sit julle hierdie klomp kak op. Klomp maaifoedies

  8. Laaitie

    Hy is nou op n beter plek (soos jul kan sien) RIP.

  9. Vuilduif

    Is dit net ek of is die chick in die duik foto besig om te poep?

  10. Dirk Diggler Diktros

    Wat is die gekerm oor Steve Jobs?  O ja, hy was n fokken skerp poes.  Wat hy wel kon regkry was om die konsep van "naai die I.T. vebruiker" tot n paar nest levels te vat.  Die verpoestelike strategie behels om n nuwe produk nooit volledig te upgrade nie en dit "stunted growrh" te gee, daarom al die "version 1, version 2, etc" wat beteken jou sagre en hardewaarde is net optimaal effektief vir n jaar of wat, dan moet jy maar weer hand innie sak duik.  Apple=fuck te consumer.  Dankie bra Steve (Maybe you van assist Moses with his rwo tablets, to firmat the 10 commandments even more nicely?)  DDD

Gooi Comment