Dis hoe ‘n PK lyk

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

pk

(shot, Riaan)

griffinDis hoe ‘n PK lyk

Comments

  1. Doosdief de Lange

    Daai is eerder 'n APK……….'N ALLEMINTIGE PK!!!!!!!

  2. Allan Boesak

    sensitiewe vel …. dis wat jy kry as jy teveel perseveer middels in jou dieet het …

  3. Dirk Diggler Diktros

    Elke nou en dan is daar iets nuuts en asemrowends in n blog.  Daai iets wat n mens laat vra:"Hoekom het ek nie lankal daaraan gedink nie?"  Hierdie is nie so n geleentheid nie en fokken saai, vaal en vervelig sonder oorsprong.  DDD

  4. JagsJannie

    Sowaar as die fok-weet, 'n ou wat my so 'n "langarm-agter-die-rug-loop-haal-PK" gee se nek gaan soos 'n vark-beer piel lyk. Cork-srew, once! Dis fokken verseker……

  5. Petrus Ponkiediel

    Lyk vir my na 'n swak fake…….photoshop of so iets.

Gooi Comment