Die Namib Desert 300 Race (plus ‘n zef Opel)

In Spec-takel deur griffin11 Eiertjies

Hos ja.

Het laas naweek in die Desert 300 off-road race in Namibia deelgeneem. Hier is so paar pics van die accidents wat hulle toevallig afgeneem het.
Die ou op die quad het sy pis bitter geval (Anton van der Berg). Dan staan die fokker nog op en wen die race ook! En dis ek op die bike – het myself ook half simpel geval.

Dan is daar ook so paar pics van 'n moerse Cool Opel wat ons in Springbok gekry het. Die bra se kar is fokken ZEF.

Kwaai
Cheers
Chimp
IMG_9209

IMG_9211

IMG_9212

IMG_9213

IMG_9216

untitled3

untitled4

untitled5

untitled6

untitled8

IMG_1026

IMG_1027

IMG_1028

IMG_1030

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Namib Desert 300 Race (plus ‘n zef Opel)

    Comments

    1. Boetie Bellville

      Hulle se “nothing revs like a rental” maar daai opel lyk gevaarlik en met 4 skezaauuusttt pype is daai verimark rep obviously “all about business” pappa

    2. Vlaknaai

      As ek verimark is dagvaar ek die kont ! 
      Die ou met die bike wat neergeslet het – good one ! As jy nie vir 5 minute eers stil le nie , het jy nie hard genoeg neergeslet nie ! Geniet hom kwagga

    3. Allan Boesak

      FOKKIN LEKKER BYDRA CHIMP . FANKS !
      Dit lyk nou soos lekker ,vars ,gesonde buitelig uitstappie !
      Daai Zef Opiel , staan daar voor die Spar ne ? Indien julle daar n Pie , wou koop BLYWEG ! Daar was wel n baie gawe Rastafarier n bietjie laer af in die Straat , toe ek laas daar was .

    4. Belhammel

      Dis hoe die nuwe Opel Elanor lyk. Stock standard – kak gevaarlik.

    5. Willem Wikkelspies

      Ja nee, jy moet fokken kreatief wees as jy ou toyota stallion tipe badges op jou boot wil plak. In case julle wonder Ferrari se perd lyk anders en die badge kom nie met 'n "made in china" aan die agterkant nie.
      HAHAHA eers word die ou amper deur sy eie quad omgery en dan sodra hy mooi uit figure watter kant is grond en lug dan ry iemand anders hom amper om. Dink jy moet veel eerder mountain bike gaan doen as jy bokke fokkol vrees…

    6. Jags Jannie

      Hi Chimp, lyk my jy't jouself 'n "boesmanprentjie" in die sand geval! Eina fok!

    7. peanut

      Die bumper sticker in die middel agter op die 0pel is kaksnaaks van toepassing op die gepaardgaande offroad gatsien pics

    8. Dirk Diggler Diktros

      Re: die slang wat neerpoes in die sand.  Mooi in die gesig gevat jou ploert!!  Maar ek verstout my deur te se dat daai sand te maklik op moeilik haalbare liggings aan die liggaam insyfer.  Dis dan nag in die stort om die sand onner jou voorvel / glans penis en hol uit te kry.  Jy het probeer om jou goose te spyker voor die stort – jy is op slot van sake, haar heri na jou rondvallery – toe kry jul beide lekker grass "sand"-burn.  Jy oppie kop en skag en sy in die vulva en labia majora.  Nodeloos om te se jou fleissgewehr het n goeie kop op sy skouers en vat een vir die team en jy's amper reg vir n vars skrop – jy traai eers die buurvrou om te check of als klopdisselboom is.  DDD

    9. Jags Jannie

      DDD, hier by ons val die manne gereeld "boemanprentjies" met quads in die duine en dan kap hulle 'n "sandmaster"…………..

    Gooi Comment