Car guards – ‘n Watkykertjie soek jou votes vir sy video

In Fokken Main Videos deur griffin30 Eiertjies

Yes griffin,
 
Eks n finalis in so kortfilm kompetisie. Myne gaan oor karwagte, en eks seker daars n paar watkykertjies wat sterk gevoelens oor die saak het. As ek wen kry ek R15 000 – dan koop ek drinks vir almal by Schivas. Natuurlik kort ek stemme daarvoor.

Hiers die link na die video om te vote

Adam

oorlog

Deel met jou tjommies!

    griffinCar guards – ‘n Watkykertjie soek jou votes vir sy video

    Comments

    1. NeelsvanPK

      Dink nie ek gaan vote nie, nes die Oppikoppi video was hierdie een bietjie kak…

    2. Warmwaterbrak

      So ons voel sterk oor die saak. Uhm, dat ons wel die fokken parking bays van hulle af moet huur?  Of moet sleg voel omdat hy honger is en darem nie rape en moor nie, maar net bedel? Want werk is dit fokken nie.

      Fok jou video se comment oor wat "white people" sou dink. Jy wil ons laat kak voel oor stereotipering, maar dan doen jy dit ook.

      Ek sal norrefok vir die video stem nie, al wil ek hoe graag 'n knop druk op so groot ipad.

    3. Wat Die Fok

      Dis n halwe poes movie!!! Jy kan die ding nie eers gebruik nie!!

    4. The Bullits

      Wat n pot TOS! die enigeste goeie ding van die videos is die AF girl se swart bra wat deur haar dun geweefde pink toppie skyn
      Chopper Adam probeer maar weer!

    5. NeelsvanPK

      Ek is bly ek is nie die enigste een wie dink hierdie vid is tos nie.

      Behalwe die feit dat dit tos is, verstaan ek steeds nie wat die fok die ou met die bakstene probeer doen nie? Geen karwag pak allerlei kak voor en agter my wiele dat hy eers dit moet wegdra voor ek kan ry nie.
      Ag neeman fokkit, ek is skoon uit beledigings uit…

    6. David

      Dink julle is so effe krities, nogal gedink dis nie te tos nie, en eks fokken lus vir gratis dop, so te moer met julle, ekt vir Adam gestem

    7. Babe

      wat n pot kak! Daai chick kan nie vir n fok engels praat nie.. ek sal eerder vote vir die regering voor ek vote vir die kak

    8. parkivarki

      Hoe da poes het haar kar geskuif….my fok man. Fokus fokus !!!

    9. Warmwaterbrak

      Besef ek nounet: Dis hoekom die creatives nie moet menings lug oor aktuele goed nie.

    10. drakie

      Het die kar geskuif omdat die handbriek nie op was nie?
      Hoekom lyk dit of hy daai baksteen gaan gooi? En vir wat klap hy so op die bonnet in die begin?

    11. Prof. Bokdrol

      Haai nee, jirresjym mense – waar's julle empatie??? Met bietjie vernuftige speurwerk kan ek berig dat as daai chick steeds 'n 1980's W123-reeks Merc moet ry, en leë kakpapierrolle moes gebruik om haar kwaf mee te stileer, is daar geen fokken manier dat sy R20 gehad het om vir die karwag te gee nie…

    12. NeelsvanPK

      Weereens, ek kan nie meer kritiseer nie. Maar al die bogenoemde vrae het ek ook myself afgevra.
      Die vrou sal verseker skrik en panic as dit fokken lyk asof hy haar gaan rape, haar kar steel, of haar ruit uitbliksem met 'n baksteen. Mens noem dit nie stereotipering nie, mens noem dit fokkin menslike instink.

    13. Salomien

      Ek dink dit was heel oulik…….gebruik julle verbeelding mense……en ek moes lekker lag vir die einde. Dis net Suid Afrikaners wat kan spot met ras en weg kan kom daarmee.  Baie goed gedoen Adam.

    14. Fran

      sorry, ek biki babbelas na gistraand se Kol concert, maar watdefok is die punt hiervan, is daar daar 'n punt? is ek nog dronk? miskien moet jy 'n waiter word by Schivas.

    15. SuperTrooper

      Adam, vat jou poes kort-fliek en druk dit in jou hol op – dis hondkak!! Jy hoef nie te wonder of ek vir jou gaan vote nie hoor…  Griff – haal hierdie kak af asb jissis!

    16. Got

      Ja sorry, maar daai is maar kak… daar is ander videos wat beter is… gaan nie vir jou stem oordat jy dieselfde website lees as eknie, sorry…

    17. GMan

      Dis 'n kak plot jou idioot. Dis JOU brein wat nog vibes van stereotypes in het dan dink jy jy lei die gehoor in een moerse trap in, jou dom doos. Die probleem lê by jou! Jou movie beteken fokkol, as dit 'n wit tannie was wat lyk of sy my wil rape sal ek ook wegspin, unless sy seriously lekker was….

    18. SuperTrooper

      Ek het gevote vir "The Offspringer"!!! Vat so Adam!!!

    19. NeelsvanPK

      Adam, sorrie tjom. Maar lyk nie die comments is 'n tuin van Eden nie.

    20. PK

      'n hele pot kak ,
      ek het gestem vir 'duiwel in die vis tenk'……het 'n befokte soundtrack

    21. PK

      soos die meeste mense se, 'n hele pot kak ,
      ek het gestem vir 'duiwel in die vis tenk'……het 'n befokte soundtrack

    Gooi Comment