Wing dit, boet!

In Spec-takel deur griffin

Saterdag 3 September vir ‘n quick “hit en run” op die R21 se Engen, kon hierdie dag net nie genoeg aandag trek toe hierdie “Colour Coded Wheel n Body/ Winged Trailor & Car” daar op pitch nie.

Nie net vir die “visuals” nie – was die aantal lewende wesens wat uit hierdie “kanarrie” uitpop LETTERLIK 8! Jip, flippen 8 papaaaa!!!!

Ees klim Pa met sy 18 inch gepermde MULLET uit, Toe MA, gevolg deur sussie, sussie, sussie, sussie, sussie, sussie, sussie en laastens sussie uit…. UNBELIEVABLE.

Ek wou die kiekie neem toe amal langs die kar nog staan, maar die een sussie was in “krukke” – so ek wou nie ini selle situasie beland nie, so ek het die kiekie maar skelm gevang toe hulle wegry….

Ek moet bylas dat die een sussie amper haar nek afgebreek het soos sy kyk toe ek neem, dat ek skoon nervous geraak het want maybe mag Pa dalk net die “R1″ moove gooi, (van eerste rat na Reverse” en my kom moer….

groete

Marcus

kanarrie

 

Hierdie post is 116 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,124 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWing dit, boet!