Wen booze met Watkykjy en Jim Beam Red Stag!

In Kompetisie deur griffin6 Eiertjies

More maats,RED STAG BY JIM BEAM

Ons hou nie score nie, maar ons het deur die afgelope jaar seker al amper R30k se stuff weggegee op Watkykjy, so kom ons bliksem nog ‘n R1000 by.

Die vriendelike cherries by Jim Beam Red Stag het ‘n prys ter waarde van R1000 om weg te gee aan ‘n gelukkige Watkykertjie en dit sluit in:

2 x bottles Red Stag black Cherry bourbon
2 x shotglasies sodat jy dit at least met ‘n gabba kan deel
1 x Ice bucket om die booze koud te hou vir tussen shots
1 x bottle pourer (dan kan jy die proppie knak as die seel gebars het)
1 x Red Stag t-shirt

Al wat jy moet doen om ‘n kans te staan is om te score is om hulle Facebook page te like en ‘n Stag-ism te gaan gooi op hulle wall.

Voorbeelde van Stag-isms sal iet soos die volgende wees, maar jy kan dit in Afrikaans ook gooi as jy wil:

•    Follow your instincts not the Herdstraight_shot
•    Competition brings out the best in the Herd
•    Never show up to a party empty hoofed
•    A good watering hole will always get you through a drought

Red Stag sal die wenner aan ons bekend maak Vrydag, 14 Oktober en ons sal die wenner op Watkykjy aankondig Vrydag die 14de Oktober hier teen 12:00 se kant.

Julle kan Red Stag op Twitter ook volg. om te check by watse watergate hulle orals uitlsaan.

Jy moet obviously 18 of ouer wees om saam te speel.

Mag die slimste ram of ooi wen.

stag_and_bubble

 

Deel met jou tjommies!

    griffinWen booze met Watkykjy en Jim Beam Red Stag!

    Comments

    1. Anthrax

      Nice, so hul sponsor jul ook omrede die WKJ logo verander het?

    2. jagsmoer

      ek like hierdie ads op Watkykjy fokol, maar Griff moet seker een of ander tyd daai misterieuse kak werk los sodat hy meer kwaliteit kak vir ons kan opdis. Anyway, ek kan vouch vir hierdie Red Stag produk, ek het dit nou die dag geproe, dis poeslekker!

    3. Prof. Bokdrol

      Jagsmoer, ek skiem dis dalk juis te danke aan Red Stag dat WKJ vir ons kwaliteit kak kan opdis…

    4. Allan Boesak

      Ek sou die Parcel oorneem , maar fok , ek wen nooit …. 

    Gooi Comment