VCK vir almal

Van Coke Kartel – Vir Almal music video teaser

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Van Coke Kartel se nuwe music video "Vir Almal" se uncencored video kom more uit. Julle sal die cencored een vanaand seker so teen 20:00 op MK kan speck.

As die bra's vir ons die original stuur, sal ons hom op Watkykjy kom gooi sodat jy hom kan kom download vir 'n dratie session. Scrapyards en tiete werk nog altyd lekker saam…

VCK vir almal

Deel met jou tjommies!

    griffinVan Coke Kartel – Vir Almal music video teaser

    Comments

    Gooi Comment