Rugby World Cup 2011 fixtures

In Sport deur griffin5 Eiertjies

Julle het julleself almal bekak gister, hartomleidings gekry en vanoggend was daar naels in jou poef gewees (jy kyk mos voor jy flush). Die rugby game was tighter as kerkmense se tiendes.

HIERSO  is die RWC2011 calendar om in jou Outlook in te trek. Gooi 'n right-click en "save as" om hom op jou desktop te save. As jy hom oopmaak behoort Outlook die res te doen.

Dan kan jy solank beplan waneer jy biltong en bier moet regkry en die dartboard moet afstof vir wanneer ou faktap Faan by jou gaan uitslaan.

francois hougaard

Deel met jou tjommies!

    griffinRugby World Cup 2011 fixtures

    Comments

    1. Willem Wikkelspies

      Nou dis hoe mens moet duik of plank. Ek dink nog 'n wen is 'n wen. 
      Hou so aan Bokke!

    2. RumPram

      Om Rugby World Cup te kyk is soos om wildtuin toe te gaan: Jy eet biltong, drink bier en kyk hoe kak die bokke.

    Gooi Comment