fokken-main-videos

Riaan Cruywagen video – Loerie Awards

In Fokken Main Videos deur griffin20 Eiertjies

Riaan Cruywagen is die koning. Nuff said.

Deel met jou tjommies!

    griffinRiaan Cruywagen video – Loerie Awards

    Comments

    1. smeermes

      wa kom bruse lee en jet lee vandan? riaan het chuck norris ini helft geskop. . . . .

    2. Agent Bastard

      Vergeet van Tafelberg, stem vir Riaan as sewende wonder van die wereld en deel van die Suid-Afrikaanse erfenis.

    3. Hoofmoer

      Lyk ook nie Riaan word ouer nie, ek het groot geword met hom op die TV in Azania, en hy lyk nog steeds dieselfde na al die jare  …. nee wat, gaan slaap maar Chuck, Riaan is beslis die main man !! 

    4. Al Boesak papsmeer

      Ek sal Riaan se aborsie koop ! 
       
      PS Riaan , slaan tent af ons gaan met die Karavaan !

    5. Prof. Bokdrol

      Hi, my naam is Riaan Pruykwagen. Ja my hare het al in die 80's uitgepoes, en ek dra 'n pruyk, en 'n dofgrys suit, maar ek sit in 'n jakoetsie saam met 'n leerskare hot kaalgat babes – en jy sit en dratie kap agter jou fokken PC, bwahahaha!

    6. Prof. Bokdrol

      Mmmmm…tyd vir bietjie vernuftige speurwerk kort voor TV-tyd (lees: "uitpass") en voordat my kollega Dr. Onk na die laaste loopsoop wil begin boomklim of mudwrestle:
      1) Daai deck en daai sharky lyk bekend – toegegee, nie uit persoonlike kennis nie, maar wel van WKJ speck;
      2) Is dit steeds dieselfde pruyk wat Riaan in '86 aangekoop het?
      3) Wie het 'n stok in 'n stoepkakkertjie se hol gedruk en hom aan 'n vislyn bo-oor die jakoetsie ge-dangle so hier by 0:22 rond?

    7. AMOS*

      Daai girls lyk lus vir kruiwa-stoot, saam met ons eie Hugh Hefner. Maak 'n TV-show, ek sal dit kyk.
       
      Prof. Bokdrol, op 'n punt van orde, daar is niks fout met dratie agter jou PC nie, mits jy darem ander opsies ook het – soos dratie in die tuin, op kantoor en in die masturbarium (stort).

    8. Prof. Bokdrol

      AMOS* moenounie vir my sê jy trek (geddit?) ook daai American Beauty / Kevin Spacey moves terwyl jy regmaak vir werk nie? Terloops, ek is steeds fokken boos vir jou omdat my aansoek vir toelating by jou waardige orgaanisasie afgekeur is omdat ek net bietjie te veel van 'n wanker is…

    9. AMOS*

      Geagte Professor
      Ek kan vandag eksklusief onthul dat ons nuwe aansoekvorm herontwerp is, om enigeen (behalwe Julius Malema) 'n kans te gee om lid te word van ons organisasie – ons is immers die nuwe, beter voortrekkers.
      As die heer Griffin net sy gat wil roer en dit hier plaas, is alles weer piele, en poese natuurlik. Ons wat masturbeer, sal nooit diskrimineer.

    10. Author
      griffin

      Ek het jou vorms ontvang, maar omdat ek dit moet re-design sodat dit nie soos gepasteuriseerde nageboorte lyk nie, gaan dit effens langer vat. Is ook die afgelope ruk poesbesig met ander kak buite die interwebs, en natuurlik die poeslike dayjob.

    11. David

      gepasteuriseerde nageboorte….. hehehehe, gaan nie vandag daai fokken prentjie uit my kop uitkry nie

    12. Prof. Bokdrol

      AMOS* ons sien almal uit na jou orgaanisasie se herontwerpte vorm, en ek hoop dis nou meer verstaanbaar – ek vermoed ek is laas afgekeur omdat ek die blokkie met die instruksie "Parra-veër hier" heeltemal misverstaan het – g'n wonder die girl by PhotoFirst het my ook so kak aangekyk toe ek die foto's afhaal nie. Sê vir jou sekretaresse wat die vorms check ek is fokken jammer…

    13. Janee

      Kyk die chick in die pienk bikini heel links – sy dink net by haarself – wat die fok maak ek hier?? akward!

    Gooi Comment