Pick ‘n Pay in George verkoop spuitkak

In Spec-takel deur griffin5 Eiertjies

Hey Griff
 
Die Pick n Pay hier in George het nogals fokken rowwe specials aan! Dog amper eks in verkeerde winkel.
 
Cheers
Hennie

spuities

griffinPick ‘n Pay in George verkoop spuitkak

Comments

  1. Hoofmoer

    Lekker ou George – toe ek in Azania gebly het (baie baie) jare terug, was dit my hometown gewees !! CAW – Calling All Wankers, Cold And Wet ….

  2. Dirk Diggler Diktros

    Sweef my n paar kanne di kant, het lekker klipdrol (konstipasie) van na naweek van n Wisla dieet.  Wisla?  Dit het so gegaan voor die TV.  Ek klop hard op meubels,  vroulief vra "Wie is daar"  Ek antwoord tot buddies se veraam, "Niemand nie my skoonheid, maar noudat jy vra, skink maar,"  Daterdagaand was die koud in die hok saam met die rottweiler, sondagaand was dit kouer met die rottweiler in my plek in die bed, en ek in sy hok.  Pride goes to a fall.  Ne Start.  DDD

  3. Willem Wikkelspies

    Dis nou as jy baie sterk is en jy druk baie hard op 'n suurlemoen. Dan bars hy onder oop en jy kry ass juice. 
    Wel dis ma wat ek hoop…

  4. AMOS*

    Wel, dis special gatsap, dit beloof pure vreugde. Seker 'n bargain?

Gooi Comment