Monthly Archives: September 2011

Riaan Cruywagen video – Loerie Awards

Riaan Cruywagen is die koning. Nuff said. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 20 Comments

Rugby World Cup 2011 fixtures

Julle het julleself almal bekak gister, hartomleidings gekry en vanoggend was daar naels in jou poef gewees (jy kyk mos voor jy flush). Die rugby game was tighter as kerkmense se tiendes. HIERSO  is die RWC2011 calendar om in jou Outlook in te trek. Gooi 'n right-click en "save as" om hom op jou desktop te [...]
Gefile in sport | Tagged | 5 Comments

Pick ‘n Pay in George verkoop spuitkak

Hey Griff   Die Pick n Pay hier in George het nogals fokken rowwe specials aan! Dog amper eks in verkeerde winkel.   Cheers Hennie Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 5 Comments

Grootboom se juicy wors

Ek sou die laities met beter lyrics kon uithelp, maar die video editing is nie te kak nie. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 7 Comments