Monthly Archives: September 2011

Wen ‘n trip na Argentina met Stella Artois

Dagsê seuns en dogters, Voor ons by daai details uitkom van die moerse kompetisie, eers 'n ander vinnige note: Stella Artois is ook gaaf genoeg om 'n moerse fancy prys exclusively op Watkykjy weg te gee vir een gelukkige etter. Die prys se waarde is hier by die R1300 en sluit in: 2 kaste Stella Artois 'n Stella Money [...]
Gefile in kompetisie | Tagged | 4 Comments

Barry Hilton – boere en braai

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | 17 Comments

Die Bachelors – deel I van II

"Yes-yes-yes?" vra die Afrikaanse strippertjie (heel moontlik van Pretoria-Noord se wêreld) terwyl sy haar brastrap aan die voorkant eenkant toe trek met haar duim. Haar kop is so skeef getilt na die eenkant toe met haar hare wat oor haar skouers hang. Dit lyk soos 'n desperate poging om te probeer sexy wees. Of dit, [...]
Gefile in Snotstories | 11 Comments

Die Playboer Mansion

Daar is nuwe skippies beskikbaar innie Zefshop. Die ouens van Playboer Clothing het die eerste twee shirts in hulle range uitgebring: Die Playboer Mansion en hulle Original Playboer Logo. Gaan gooi 'n draai as jy belangstel in die stylie shirts. Daar is op die oomblik omtrent 'n totaal van 20 van elk in verskillende groottes. "Back [...]
Gefile in zefshop | 1 Comment