Monthly Archives: September 2011

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 12 Comments

Happy daze by FORR festival – ‘n recap deur Eencap (en meneer Doenbaar)

Hierdie is 'n vinnige recap en so paar fotos van twee tjommies wat namens Watkykjy na die FORR Festival toe gestuur is in Mozambiek om te gaan kyk wat daar skud. Neem in ag dat een van die twee ouens 'n soutie is, so die Afrikaans gaan hier en daar so bietjie gly en kak [...]
Gefile in Snotstories | 13 Comments

Nuus op eTV raak deurmekaar met voorvelle

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 11 Comments

Van Coke Kartel – Vir Almal music video teaser

Van Coke Kartel se nuwe music video "Vir Almal" se uncencored video kom more uit. Julle sal die cencored een vanaand seker so teen 20:00 op MK kan speck. As die bra's vir ons die original stuur, sal ons hom op Watkykjy kom gooi sodat jy hom kan kom download vir 'n dratie session. Scrapyards en [...]
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 2 Comments