Monthly Archives: September 2011

Flying Dragon met arials en kak

Hi Griff… Ons was oor die laaste naweek in Struisbaai vir 'n befokte naweek van hengel en kuier. Sondag, net voor die reen begin afpis het, het ek hierdie "kar" langs die hawe gesien staan… Fok alleen weet wat al die nommers beteken. Miskien is die ou 'n Jehovah's Witness of so iets… Groete… Steven (DMDad) Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef | 27 Comments

Griff betrap Riaan Cruywagen in sy jakoetsie

Die gesprek het min of meer so verloop: Riaan in die jacuzziRiaan in die jacuzzi Deel met jou vriende:
Gefile in Pot Kak Podcasts | Tagged | 8 Comments

Good luck met die Loeries vanaand!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , | 2 Comments

Van Coke Kartel – Vir Almal (music video met tiete)

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, van coke cartel | 21 Comments