Monthly Archives: September 2011

Ken jy rugby reëls? Ek dink nie so nie.

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged , | 8 Comments

Everyday Mshini Wam

Ons tjommies, die Avantgods het 'n nuwe tjoon gemaak. Revolutionary House music met Juju Malema en al die ander cronies. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Tagged , , | 5 Comments

So paar ou grappe

Net 'n vinnge reminder – Hierdie Saterdag is Nasionale Braai Dag! Gaan like hulle official Facebook page om te check wat orals in SA gebeur. Jy kan na die France vs New Zealand game dier op vuur gooi en so paar skuimkoppe deur die nek jaag… Liewe Vader 'n Boef breek in 'n huis in. Toe [...]
Gefile in Grapgat | 5 Comments

Dis hoe mens ‘n fokken advertensie maak

In case jy gewonder het wie Kenny Powers is – hy is 'n fokken doos van 'n karakter in 'n TV series genaamd "Eastbound and Down" wat deur Will Ferrel se company produce word. Dit gaan oor 'n failed baseball star wat dit weer terug wil maak in die big leagues en soos in baie [...]
Gefile in Fokken main videos | 4 Comments