Monthly Archives: September 2011

Geniet National Braaiday more

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 16 Comments

Wenner van die Stella Artois hamper

Baie geluk aan G Van Tonder,  die wenner van die R1000 Stella Artois hamper. Jou prys sal aan jou gestuur word binnerkort. Hier is die feedback van Stella se mense self oor hoekom hulle hom as wenner gekies het: Dear Griffin We have selected the attached photo as the winning photo. Please find below a quote from the [...]
Gefile in kompetisie | Comments closed

Die Stella Artois kompetisie entries

Hier is die entries vir die Stella Artois kompetisie. Die mense sal ons binnekort laat weet wie hulle as die wenner kies. Shot vir die ouens wat deelgeneem het. Julle kiekies is pragtig, hoor. Wel, meeste van hulle… Deel met jou vriende:
Gefile in kompetisie | 16 Comments

Klein baba Kaapstad (o ja en wen ‘n iPad2)

So rukkie terug het 'n soutpiel Watkykertjie gemail gevra of ons nie connections het met mense in hoë geboue nie. Omdat Chopper Charlie en SuperDeluxe3000 meeste van die hoë geboue in Kaapstad besit het ons hom in hulle rigting gepoint. Die idee was om Kaapstad van soveel as moontlik geboue van bo af te neem [...]
Gefile in Fokken main videos, kompetisie | Tagged | 1 Comment