Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Monthly Archives: September 2011
Michael Jackson se voice recording – fucked op drugs
Michael Jackson se dokter, Conrad Murray is probably poesdiep in die pekel omdat hy die eens perdfris Prince of Pop propvol propofil geprop het.
Sê dit sewe keer, bitch!
Check die video wat in die hofsaak gespeel is. Shame.
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos 4 Comments
Ben wen by 48Hour Film Project met ‘Devil Boys’
Ben, Watkykjy se inzeftigating reporter het deelgeneem aan die 48hour Film Project en weggestap met best director asook tweede plek gescore met sy mockumentary, Devil Boys.
Die 48 Hour Film Project is kompetisie waaraan filmspanne regoor die wereld deelneem. Hulle kry 48uur, 'n genre, 'n karakter, 'n lyn dialoog en 'n prop. Nie 'n prop [...]





Die Bachelors – deel II van II