Monthly Archives: September 2011

Afrikaners is plesierig, dan steel hulle so…

As jy nou weer met jou swaer of oom wat in sy two-tone outfit en Hi-Techs langs 'n braai (waarnatoe jy gedwing is) moet stry oor hoekom hulle van "lekker" Afrikaanse liedjies hou, gooi vir hom hierdie video hieronder. O ja, en dit geld vir die maergat sproetnefie in sy Yeah Tuks drymac en die [...]
Gefile in Fokken zef videos | 16 Comments

Wedding DJs – Dancing for money documentary.

'n Documentary oor die Wedding DJ's kom later in 2011 uit. MJ Lourens het Chopper Charlie en SuperDeluxe3000 gevolg vir omtrent 10 jaar lank – vanaf die dronkgat Watkykjy parties in Pretoria, Joburg en Bloem waar almal kom holswaai en fles vat het tot en met hulle gigs so onlangs soos gigs in Kaapstad, Oppikoppi [...]
Gefile in Fokken main videos | 3 Comments

Dis jirrrrrrlike lente!

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 26 Comments