DSC04249

Neem my op vlerke

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

‘n Hele klomp van julle het vir ons Always Ultra karre ingestuur. Vieslike vlerke net waar jy kyk. En waddefok gaan aan op daai laaste nommerplaat?

DSC04249

Image0012 (Medium)

IMG_0849

IMG00025

IMG00071-20110823-0713

photo

Deel met jou tjommies!

    griffinNeem my op vlerke

    Comments

    1. Smee

      Jinne dit het my 'n rukkie gevat om daai een uit te figure… Nogsteeds faktap…..

    2. Smee

      Dis wat gebeur as die Afrikaner met die Naidoo deurmekaar raak

    3. Vlaknaai

      Julle is almal fokken verkeerd man . Dis waar die hoenders snags slaap , dan kak hulle nie op die stoep nie . 

    4. Jagter

      It never gets old.
      Fokkers met wings,vinne,skoops,skirts,mags,wide rims en moerse exhaust pype.
      As daar nou maar eenmaal 'n foolproof manier was om iemand as 'n aards zeffer te identifiseer.

    5. WilleWortel

      As die etters die karre so erg zef is….wonder hoe zef is hulle wolscooters???

    6. Willem Wikkelspies

      Jy moet regtig special wees as jy nog rol met 'n opel monza. Dan nog een level hoër as jy custom briek ligte wil op sit. Daai Ford is ook Zeff verby. Varal as jy wielle op sit wat breer is as die mud flaps. 
      Dis windscreen klippe gooi se kind daai..

    7. Prof. Bokdrol

      Nee fokkit Smee, jy het my solid – ek is te lank al weg uit Durbs om te weet waddefok is TOTLKOS…of dalk trek my kollega Dr. Onk se kakpratery in die agtergrond my aandag af…of dalk is ek net 'n doos, fok weet… Google skiem dis dit een of ander online gaming stuff (dalk TOTLKOS soos in Total Knockouts?) maar ek kan nie insien hoe iemand met so 'n tos kar, wat sy laaste quart empties moes inruil vir zak om die vlerk en die personalised plate te betaal, nog zak oorhet vir Intertubewebnets nie? Help tog 'n 20th century ou doos wat nie kop nie, 'sam-fokken-blief…

    8. Smee

      Ai Prof mens kannie alle google nie, ne. Ek lees dit as "TOTAL CHAOS". Nou verstaan jy dalk my comment oor die Afrikaner en die Naidoo…

    9. Prof. Bokdrol

      Thanks Smee – ek ken KO as "knockout" in boks – ja nou kliek ek van Naidoo ook…

    10. Allan Boesak Raakwys

      Ek reken almal is verkeer , julle sien , as jy klaar jou Kar se olie afgetap het , en nuwe kak in jou skedonk gesit het , dan bly daar nog domestic taakies oor soos stykwerk , ja , daai fokkin wings is vir stykwerk !

    Gooi Comment