Michael Jackson se voice recording – fucked op drugs

In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies

Michael Jackson se dokter, Conrad Murray is probably poesdiep in die pekel omdat hy die eens perdfris Prince of Pop propvol propofil geprop het.

Sê dit sewe keer, bitch!

Check die video wat in die hofsaak gespeel is. Shame.

griffinMichael Jackson se voice recording – fucked op drugs

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Wanneer mense gefok is op stuff (selfs op te veel goeie ou C2H5OH, die oudste substance bekend aan die mensdom) verdwyn die filter tussen die brein en die mond, dan brabbel mens baiekeer direk uit die reptilian deel – scary hoe MJ altyd kinnerkies iewers moes inbring. Fokweet hoekom hospitale ook altyd tussenin is – dalk 'n Pavlov effek van al die trips na Dr. Hollywood vir facelifts / nosejobs / blowjobs / whaddeva? Of dalk het hy gedink dokter-dokter speel klink aanloklik – geskiem om laaties propvol propofil vol te prop?

Gooi Comment