Comments

  1. Sella Slaptiet

    Baie dankie dit het my regtig gehelp om die game te verstaan. Regtig. Nou wat ons nodig het is een om krieket te verduidelik 😉

  2. Grafie

    Dankie dit was pragtig, nou lekker my oë bederf!! Nie veel van die reëls onder die knie gekry nie, fok my aandag was effens afgetrek!

  3. Spitvark

    Vee ek nou meer sweetjies af as Eugene TerblaT by 'n aparheidstoespraak

  4. J-M

    Dankie bokkies! Daar is nog baie reëls wat ek nie lekker verstaan nie, toutrek, snoeker, volleyball ens. so help asseblief met nog sulke maklik op die oog videos!

  5. REE

    Dankie mense, en a groot een vir ons bokke.!! Ek staan saam met Sella…nou is daar net die Krieket….!!!:)

  6. Troffel

    Dalk kan julle daar 'n video post van modder stoei reëls? My rug dra swaer en ek moet pyp leeg maak.

  7. Dirk Diggler Diktros

    @ j-m.  Ditto my blaar.  En in die algemeen, dis die eerste keer dat ek die GAME kyk en n semi, en toe n klipharde pielstyf kry,  Moontlikhede is legio.  DDD

  8. Rouriem

    Dis ghoesies daai waarmee mens graag (van die veld af) balspeletjies sou wou speel en drieë sou wou druk.

Gooi Comment