Interzef – Luthuli House

interzef luthuli house

Deel met jou tjommies!
Gefile in komix. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

4 Comments

  1. Start
    Posted September 10, 2011 at 9:03 pm | Permalink

    Ek sien dat julle graag laster. Wat dalk nou na 'n grap lyk, sal nie meer so snaaks wees die dag wanneer die Vader gaan terug kom.

  2. griffin
    Posted September 11, 2011 at 1:37 am | Permalink

    Jissis, dis die eerste van hierdie tipe comments wat ons kry in 11 jaar. Ek weet nie wat om te doen nie…

  3. Joey
    Posted September 12, 2011 at 9:55 am | Permalink

    Wees bang, wees BAIE fokken bang!

  4. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 12, 2011 at 11:57 am | Permalink

    Vuil. Ek voel nou so n afwersie in die feit dat ek my met n lasterlike blog opgeskeep hou. Ek voel so skaam, ek kannie eers n horing kry nie – jammer, maar sussie sal maar vir ouboet moet vra vir n naai.  Start, is jy n seuntjie of dogterjie?  Het jy al "speel-met-die-oom-se-hasie-gespeel?".  Ernstig nou, ek bespeur n sterk onderstroom seksuele frustrasie in jou. (AMOS, met permissie,,,)  Indien jy n dogterjie is, my oom Carel het altyd gese:"Daar is geen probleem in n vrou wat n goeie skrop nie op haar plek sit nie."  As jy n seuntjie is, my oom Casel se tjomma, oom Sarel, na sy tydjie op staatsvakansie te Pollsmoor het altyd gese, seuntjies met sulke probleme – soos Start, kort net n goeie gesonde glibberige anusadder om hom terug te bring na die regte kant toe dat hy sy fyn gedagtetjies kan uistweet.  Tussen die twee omies le die antwoord na jou soeke my vriend.  Moenie ophou nie, vasbut, jy is op n reis en frustrasie is deel van dorings in die pad.  Dis waarvoor rekreatiewe draks daar is.  Lees die werke van Hunter S Thompson.  Kry vir jou n Blink Stefanus hoodie en kry moed, ek hoop en vertrou jy sal sommer gou weer lekkerder voel, maak net goeie keuses, ek het vertroue dat jy sal… DDD

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>