Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Jy kort hande, my ou! Hande!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Belhamel on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- 1820 Settler on Kortbroek se Bokspan
- Geronimo on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- ekke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
-
-
Interzef – kom ons saag
Gefile in Skrapnel, komix. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.





11 Comments
Shame! Hulle werkgewer kon gerus vir hulle handskoene gegee het!
Exactly!! hoop ma hulle darrem sonblok aan die gesiggies… arme haasies…
Oranje "hard hats" en "safety boots". Baie veiligheids bewus die klompie "boom-kappertjies". Hoop nie die "groen-poeste" kyk die een nie want dan gaan hulle kak….
ag jissis. HET. hoop hulle HET sonblok an. fok tog
Kan ons asb. insae kry van 'n goeie risiko bestuurder? Ek dink daar is heeltemal te veel dinge wat hier nie reg hanteer word nie. Mag mens op die boom staan wat jy besig is om te saag? En veral as dit hout verkeerd gesaag word gaan ons definitief 'n probleem op Braaidag hê. Dan gaan die skaap nie tot sy reg kan kom nie. Ek nomineer vir Amos om die byl daar te gaan swaai.
Ten minste gaan hulle nie deur die ore genaai word nie
Is daai nie 'n klomp lessies nie?
Fok ja, ek wil 'n skrynwerker word: spyker en saag en kap (draaties natuurlik) is my kos.
* ek hoe lekker tik ek links *
Buk dat ons kan druk, Dr. Gorman…
Hy kon mooier gewees het maar fok nie lekkerder nie.
Wie…Gorman?