Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Jy kort hande, my ou! Hande!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Geronimo on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- ekke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Hoenderkop on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Vlagman on Kortbroek se Bokspan
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-
Interzef – Dalai Lama
Gefile in Skrapnel, komix. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.





9 Comments
WTF?! Dis eintlik fokken sad.
Perhaps he'll get lost.
Sad, maar fokken heeltemaal waar. Zuma het niks te se of die Lama kan Kaap toe kom of nie, Sjina gaan vir hom se om te fokof.
Hoop die Dallie Lam Pram bring sy eie Mashini'wam saam. Hier is n paar manne wat met hoom n paar gedagtes al la kangaroehof van Malennema wil wissel. Tru dat. DDD
Inderdaad – as mens jou kop in Hu Jintao se gat kon opdruk en bietjie rondkyk sou dit lyk soos 'n sitting van die SA parlement…
Dial-a-llama? Kan ons dit braai of is dit klaar gaar?
Welkom terug DDD! Hoe was jou trippie P(h)oesket toe? Jou gemis en sal laaik as jy ons bietjie van jou afwesigheid kan vertel…..
Ek draai nooit my rug , op n reieseger nie ! Geen die man n pozi om teslaap , hook hom op !!! vat hom TaFEL BERG TOE , gee hom n Palony Gatsby … en rus plek …. Wats fout ???
Dankie Jags J. Ja, dit was omtrent n Sabbatsreis. Oos-wes, tuis moeg. (Was nie heeltemal Piesket nie, meer ondergronds). Lekker om terug te wees. Goed om te sien julle onheilighede krap nog steeds die skeinheiliges se aambeie. Lyk my daar is baie om op te vang. Miskien kan jy en die usual suspects my help om n vinnige begin te maak…Wie huil die meeste, oor wat? DDD