Comments

  1. Evert

    Ons braai by Nuweland, is al 09:00 daar more oggend. Gaan bietjie check hoe Vrystaat die WP opfok.

  2. DikDerm

    More National Braaiday en my 21st!!! Whoop whoop leka gesuip word.

  3. Poeskop

    Kyk, ek's nie 'n groot Robbie Wessels waaier (dis nou 'n fan) nie, maar ek het my so pas faktap gelag vir hierdie fokken video!!!! Well done ouens, 'n moerse afsluit vir 'n POESLIKE week!!!

  4. Poeskop

    @Evert…..sorry tjom, die Cheetahs was toe die beter span!!!

  5. Prof. Bokdrol

    Om een of ander rede, wat dalk net te afskuwelik is om onmiddellik te kontempleer, gee hierrie vid vir beide my en my kollega Dr. Onk 'n stewige boner – dalk al die testosteroon…AMOS*?

  6. Prof. Bokdrol

    Evert, ek vertrou Basta het op die korrekte gemaklike hoogte gebuk vir jou na gister se 34-20 uitslag op Naaiweland?

  7. Evert

    Ag wat. Die game was op'n kol redelik tight gewees. Was WP se 2de span, Vrystaat moes verder gewen het.

  8. Poeskop

    @Bokdrol, ek's bekommerd…….FOKKEN bekommerd. EK kry nie eers dieselfde reaksie van daai vid nie…..if you catch my drift?

Gooi Comment