Flying Dragon met arials en kak

Hi Griff…

Ons was oor die laaste naweek in Struisbaai vir 'n befokte naweek van hengel en kuier. Sondag, net voor die reen begin afpis het, het ek hierdie "kar" langs die hawe gesien staan…

Fok alleen weet wat al die nommers beteken. Miskien is die ou 'n Jehovah's Witness of so iets…

Groete…
Steven (DMDad)

18092011169

18092011171

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

27 Comments

  1. Duh
    Posted September 20, 2011 at 10:45 am | Permalink

    Watse kar is daai, lyk Japsnees?

  2. Posted September 20, 2011 at 11:07 am | Permalink

    Got enough reflectors?
    Hi Divemaster Grandad!!!

  3. frankie
    Posted September 20, 2011 at 11:12 am | Permalink

    werk seker vir MIDAS of Autozone !!

  4. Vlaknaai
    Posted September 20, 2011 at 11:15 am | Permalink

    Die fokken torre alleen sal weet wat de poes dit is . Of wat de fok die bra gerook het .  Jirre weet . Kommin is ook nie meer wat dit was nie . 

  5. Gavynn Synn
    Posted September 20, 2011 at 11:42 am | Permalink

    Dis nog fokkol!…. ek het onlangs in die Vaal Driehoek, n "ou-skool" Skyline gesien met n spoiler agterop wat uit fokken HOUT gemaak is. Lyk my daai ou is een van die tipes wat na gesins-braaie uitval om "tjerries" te score!….jy weet, die tipe wat nosgteeds dink n "website" is die plek onder die stoep waar al die spinnerakke is.

  6. Billy
    Posted September 20, 2011 at 11:48 am | Permalink

    ek sien die bra is 'n Twilight aanhanger, mar hy hou meer van die honde as die vlermuise.

  7. Jessica
    Posted September 20, 2011 at 12:25 pm | Permalink

    Wow het hy dalk n ou TV in sy boot, want daai 2 aerials agterop se drade gaan iewers heen. Seker sodat hulle kan 7de Laan kan kyk langs die vis waters… kommin verby!

  8. feetjie
    Posted September 20, 2011 at 12:33 pm | Permalink

    Daai was 'n kar, nou lyk dit soos iets 'n kar se kotsels!

  9. feetjie
    Posted September 20, 2011 at 12:35 pm | Permalink

    Wonder hoe lyk die doos wat daain stuk kak ry….

  10. diktril
    Posted September 20, 2011 at 1:14 pm | Permalink

    lyk soos n nissan maxima qx v6, ek is net bekommers oor waarvandaan die xzuas kom onder die agter deur?

  11. Evert
    Posted September 20, 2011 at 1:41 pm | Permalink

    CF registrasie is Kraaifontein area pappa.

  12. Evert
    Posted September 20, 2011 at 1:41 pm | Permalink

    CF = Commin fokkers

  13. Bernster
    Posted September 20, 2011 at 1:57 pm | Permalink

    Diktril, uit daarmee…al hoe mens kan weet watse kar daai was voor hy so liederlik opgefok is as dit jou EIE fokken kar is…

  14. Joster
    Posted September 20, 2011 at 2:00 pm | Permalink

     
    Nice vistok houers op die dak, hy kan net sowel sy vistokke in sy kizuus bere.

  15. hb
    Posted September 20, 2011 at 3:14 pm | Permalink

    jy moet sy coolbox sien. Beter as die kar

  16. WilleWortel
    Posted September 20, 2011 at 4:05 pm | Permalink

    Sien ek 3 uitlaat pype? Puff the magic dragon… 

  17. Prof. Bokdrol
    Posted September 20, 2011 at 4:10 pm | Permalink

    …en ek wed jou daar's 'n 4de een aan die ander kant!

  18. Allan Boesak
    Posted September 20, 2011 at 8:44 pm | Permalink

    KRAAIFONTEIN !!!!!!!! 

  19. Melktert
    Posted September 21, 2011 at 8:30 am | Permalink

    Hierdie kar sal piscool in die aand lyk met al daai reflective tape en ligte wat hy opgeplak het. Seker bang iemand ry sy tv stukkend wat in sy boot is.

  20. ou de doos
    Posted September 21, 2011 at 9:45 am | Permalink

    Hierdie ou het vergeet om by Botrivier af te draai, toe draai hy maar by Caledon af. Nou het hy op Struisbaai opge-eindig in plaas van Gansbaai !!

  21. SuZ
    Posted September 21, 2011 at 9:48 am | Permalink

    Lekker Kraaibak!!

  22. Jagter
    Posted September 21, 2011 at 11:12 am | Permalink

    Nee wat, die ou stel teleur.  Daai fin verskaf nie naastenby genoeg downforce nie.
    Die kar is 'n gevaar op die pad.  As hy net 'n strykplak agterop die boot wil monteer sal alles 100% wees. Of dalk sal die downforce met sy TV reception interfere.
     
     

  23. Einsteinwennersmile
    Posted September 21, 2011 at 3:33 pm | Permalink

    Ek bly in kraaifontein! :O Nog nooit die stuk kak gesien nie … hy bly seker daar in bloekombos, FFS!
    @Steven: ek sou eder n pic geneem het nadat ek die wiele afgeblaas het, die k0ntkop moet eder loop

  24. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 24, 2011 at 7:03 pm | Permalink

    O, nee, o wee!!
    keer my of ek besmeer my!!
    Hierdie oukie is sommer regduer die utdunne van die DDD-uitdunne tot innie kwart-eindrondte.  Right-
    D1 – Draks, ruimte voldoende om n zol te rol of n lyn te snarf in volle vaart.  Te oordeel aan die fackmanskap is fondse moondlik laag vir Colombia se fynste en sal n bankie rooibard moet doen.  Kan nog by sekere merchants in en ommie flats gekry word teen R 100 vir n bankie of meer, dit hang af…
    D2- DOOS – Daaraan sal jy nie n tekort skiet nie, net waat ny wilm in die chutney – die bruinsterst, volle facial, perel halssnoer, die werke pappa.  Daar is plaek vir ten miste twee chicks op een slag en n ruim 69 is n voorvereiste as jy die DDD stamp of approval wil he.  Dit is nou wanneer n trilsmul geniet, terwyk jy 189km/huur, hoog op crack handbrake turns by padblokkades kap.  Maak nete seker jy het genoeg drugs om Hinter S Thompsom skaat voel, en dan deel jy met cops en hou julle n vet dice paartie net burnout-dounuts et al  Verwys na da crack – Drak item onder DRAK,)
    Basis is dit dit.  Hiedie is n yester van n poeskoets wat menige ander wat ons gesien het, stof innie curberrator sal skop as sy nitro-kiet eerst inskiet.
    n Maklikke 8/10.   DDD

  25. Juan81
    Posted September 27, 2011 at 11:30 am | Permalink

    Julle moes die drywer gesien het.  Hy's maar fokken grof!  Ek het by die hawe gesit toe die kommin tiet daar verby ry.  Almal daar se monde het oopgehang, maar hy dink hy is moerse cool!

  26. Jacques Roesch
    Posted September 27, 2011 at 7:29 pm | Permalink

    Maxsima QX 1996

  27. Posted September 28, 2011 at 9:46 am | Permalink

    Die dom fokker het sy kar so opgedoen so dat niemand dit sal steel nie! Wie's nou die dom poes!!!??
     
    Salagatle!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">