'n Hele paar mense het uitgefreak en getune Blink Stefanus spot met arm mense in sy videos (sonder om enige agtergrondkenniste dra van wat actually gebeur).
So nou spot ons maar met ander mense. Chicks met groot voete.
'n Hele paar mense het uitgefreak en getune Blink Stefanus spot met arm mense in sy videos (sonder om enige agtergrondkenniste dra van wat actually gebeur).
So nou spot ons maar met ander mense. Chicks met groot voete.
12 Comments
http://www.vintagemedia.co.za/news/blink-stefaans-free-dvd-in-rapport
Tjekit uit. kak snaakse rolprent
I once had a girlfriend who had this problem with her tits, and I assure you they were a lot prettier and more fun
Mase-poeste maar daai Yeti het n fokkin lelike poot. Nee jirre!!!! Sies ga! Ek kan nie na sulke kak op post puza furrrsday Friday kyk nie. woaaaaaaaaaaaaa!!!!
Ek neem aan die girl in die fliek gaan hierdie site check. So mense, moenie daai klein poes met die sproete voor in die klas wees wat haar terg nie.
Dis ook nie altyd vir my lekker om so groot tril te hê nie veral as ek vir paar weke ooste toe moet gaan. Wie het ooit kon droom al 3 verskillende internet shop tril vergroters gaan werk!!!
Wel ten minste is haar tiete ewe grOOt. Wat van bietjie vernuftige speurwerk? Mmmmm – sy laaik Norman Catherine, maar sy (of eerder hy…) laaik nie om die linkerbeen skoon te skeer nie…
Dit is ma bra kak—spot maar liewer weer met die arm mense—dit is baie beter!!!
Hoe gaan dit met Jan en al sy pelle??
Ja obviously fake, maar entertaining nonetheless. Goeie werk!
"like" louwhan se post. focken cheers, sys cool in my boek net omdat sy braaf genoeg was om te kan se "deal with it". haar art is ook Zef.
Ek dink sy is nogal oulik
Ek sien nie my comment van gister hier nie…??? Anyway, behalwe vir haar een voet wat soos n grot-donkie se agter-krappers lyk, sal ek haar nogsteeds naai!
The major difficulty is the use of english on an Afrikaans website. It does not bode well. In fact it sets up the effort for failure, if you look at it from an existensial, or – cutting to trhe chase - Freud/Adler/Jung/Rogers/Maslow/DDD viewpoint it is vague. (Miskien moet ek weer probeer as ek nugter is, maar die engels pis my af.) DDD p.s. die antie is wel warm, sy het daai iets, (sommige noem dit n kwas) en SuperTrooper is reg, sy is n skrop werd.
DDD dink jy, jy kan nog snaakser wees as jy meer suip?? Indaai geval, bottom up, bring it on.