Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Ek sien Ninja se ouma het maniere – sy gooi die voorvinger, nie die middelvinger nie…
    Laat ons fokken duik – Braaidag wag, begin sommer vanaand al vier!

  2. Poeskop

    Stem saam Bokdrol!!! Ek het sommer 'n poeslike week gehad en gaan sommer Sondag ook nog Nasionale Braaidag vier….met 'n FOKKEN sterk Whiskey!!!

  3. mal mike

    Daai is wat jy kry as jy ninja en martina navratlivova kruis.

  4. Dirk Diggler Diktros

    Sy gesiggie lyk halfpad soos myne as ek n weeklikse bruinbeer verby die aarbeie probeer systap.  (d.w.s die aambeie miskak met n versteende smeernog drol)    DDD

  5. Prof. Bokdrol

    Nou ja PK (soos in jou spoefie naam, nie VK se gunsteling tydverdryf nie) wassup gewees die week? Onthou, gedeelde vreugde is dubbele vreugde; gedeelde smart is halwe smart…

  6. Poeskop

    Thanks Bokdrol, ja sommer all & all 'n kak week gewees. Daar's mos altyd EEN kont by die werk wat jou irriteer, maar tot SO 'n fokken mate dat dit voel of daar AGT konte rondom jou is….maar ons kyk vorentoe en die nuwe week het nog nie sy kak streke uitgehaal nie…..

Gooi Comment