Comments

  1. Pietie

    ekt nou amper van my stoel af gebliksem van die lag. Eers word die arme kind in die bal gemoer en dan poes 'n ma se kas op hom. As hy nie gefok is nie gan sy ouers hulle beslis opfok.

  2. einafok!

    En dankie aan Pietie die Poes wat nou vir almal vertel het wat in die video gebeur. Kont.

  3. Hoofmoer

    Kyk daai 2 ouens in die agtergrond se gesigte ha ha ha ha !! Die ou wat so op die knolle geskop word, het as n mannetjie party toe gegaan, en seer sekerlik as n wyfie huistoe gagaan, met su balles to bo in hom se borskas geskop is …..

  4. Knersus

    BWHAAAAhAHAHAHAAAA!!!! Ek wonder hoe gaan Sven DAAI een vir sy ma-hulle verduidelik….
    Sven. “Ma… Dit was nie ek nie… Dit was Michiel….”
    Pa: “Ja baie gerieflik dat hy homself nie kan verdedig vanuit sy fokken hospitaalbed nie.”

  5. psycho_child

    Tjirrrrrrrrr daai girla moet virri bokka gaan speel vir RWC.Daai arme ou het n “PLAY Energy drink” gedrink en nie die warning gelees ni, “beware the KICK!!!!” En daai manne in di agtergrond lyk tien teen een so om rede hul daai vettie se hol floser gesien het…

  6. Prof. Bokdrol

    Skerp, Knersus, fokken skerp…
    Jirre, draks kan mens darem soos 'n poes laat lyk – dis hoekom rave clubs altyd so donker is, dis te fokken scary as die ligte aangaan. En draks doen ook fokkol vir jou spelling – selfs "XTC" was te veel vir die dude, hy kon net die "X" regkry.
    Julle twee klein bliksems in die video: Achtung! Frau Mama gaan blitzkrieg op julle gatte maak met 'n paplepel!

  7. Prof. Bokdrol

    Terloops, insake my vorige kommin-taar: ek is trots daarop dat ek nie draks nodig het om soos 'n poes te lyk nie…

  8. Jags Jannie

    Prof, na ‘n week weg sien ek ons geeerde broer DDD is baie skaars! Moet ons nie ‘n soek geselskap ORGanIseer nie?

  9. Die FRIK

    Dai prentjie foto is ge-FotoWinkel soos n mo-fo. Check die bra se regtervoet. Maar ja dit lyk asof dit kan fokken eina wees

Gooi Comment