Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Hoert jou Hier !!!  Kyk hoe lyk pappa se groot voel tussen sy bene nou!  Mamma moet hom solank kwaad maak, ek's nou daar…dan duik ons mysduikstyle.  DDD

  2. WilleWortel

    Raboebie het sowaar as fok die grootste voel tussen sy bene wat ek nog gesien het..

  3. Prof. Bokdrol

    Ek skiem dis Justin Bieber in daai outfit – toe hy 'n e-mail kry wat sê "Kom ry op my groot voël – en bring 'n maatjie" het hy nie besef dis Oom Koos van Oudtshoring aan die anderkant nie…

  4. Lisa

    Liewe fok…ek sit in Beijing (gee skool) en lag my dood vir die stront wat julle kwyt raak – Briljant!!!

  5. peanut

    mamma trek 'n spiderman pakkie vir boetie aan want in-breeding in trailer park is 'n f*kken lelike ding na nege maande…….veral as jy x-stream sport soos voelry/volstruisry gaan beoefen (weereens sonder beskerming)

  6. Arno van der Westhui

    Lisa, is dit nie benoud daar nie? ek hoor daar is girls wat eintlik nie girls is nie, maar wat lyk soos girls, is daai kak regtig? en hoe is die kos en bly plek daar daar?
    Drop my n lyn dat ons gesels, want ek kan dalk ook english kom gee daar.
     

  7. Lisa

    Nee glad nie benoud nie Arno – hier word mens nie besteel-hijack en daai goed nie…kos en blyplek is cheap, hang maar net af waar jy wil bly. Seks is orals beskikbaar – die mans wat soos vrouens lyk ook. Al hoe meer foreigners kom china toe – vooruitsigte in ander lande lyk maar donker met resessie…vat 'n trippie en kom kyk, geelvis nasie is intressant en english teaching is nou nie rocket science nie!

Gooi Comment