Die Wedding DJs se toerbussie

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

Hi!

Hier is vir julle ‘n foto wat ons fotograaf (Conrad Bornman) hier in Bloemfontein geneem het. Lyk my julle het fans onder taxi drivers ook!

Annalene

WKJ Taxi

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Wedding DJs se toerbussie

    Comments

    1. AMOS*

      Hy sal dalk volgende keer eers sy truspieeltjie kokkenodge voor hy skierlik voor die interlink-lorrie sy slagoffers aflaai.
       
      Nog 'n bewys vir die 1001 gebruike van 'n swart sak en maskeerband.
       

    2. Prof. Bokdrol

      WatKykJy? Duidelik nie vir wanneer de fok jou briekligte aankom nie, né? Ek hoop hulle het die blinde bliksem gepoes met 'n amp teen die oor…

    3. Langlat

      Kyk die fokken sot van 'n bestuurder wat nog die arogansie het om terug te kyk agter toe. Dis is mos veels te laat om nou terug te kyk jou etter.

    4. Langlat

      Waar is my comment wat gepost is.Seker klaar gefokken steel. Check die bestuurder wat terug kyk asof hy niks weet nie die poes.

    Gooi Comment