Die Stella Artois kompetisie entries

In Kompetisie deur griffin16 Eiertjies

Hier is die entries vir die Stella Artois kompetisie. Die mense sal ons binnekort laat weet wie hulle as die wenner kies. Shot vir die ouens wat deelgeneem het. Julle kiekies is pragtig, hoor. Wel, meeste van hulle…

Stella 1

Stella 2

Stella 3

Stella 4

Stella 5

Stella 6

Stella7

Stella8

griffinDie Stella Artois kompetisie entries

Comments

  1. sickmindfreud

    No 4 lyk ampers soos Gert Vlok Nel in 'n Beaufort-Wes kombuis, maar ek weet hy drink Black Label.

  2. Smee

    Alhoewel Nr4 moet die troos prys wen….. Kyk net hoe lyk die plek…. Die vloer is pragtig

  3. J-M

    @Smee wat is die troosprys? Ek dink daai ou in nr 4 hoop dis 'n aand saam met Justin Bieber!

  4. Prof. Bokdrol

    Nr. 7 is die duidelike voorloper – hy't sy stuffs goed nagevors; daardie rare kombinasie van dop, tiete en verborge poes lyk na 'n wenner vir my…

  5. honnestront

    Gee vir no 7 die prys. die flooze gaan once daai bottel in haar poena in pop.

  6. stellaiskak

    Dis nice om te sien dat die brand manager van Stella Artois se spelling net so kak soos sy smaak in fotos is  #Soreloser

  7. K2

    Brand manager reckons the world looks better through a Stella glass?! It looks pretty upside down to me!
    Just saying.

Gooi Comment