Die naweek se zefspotters…

In Zefspotters deur griffin6 Eiertjies

Good morning Griff,

Spotted this beauty in Klerksdorp

Jacques
DSCN0813

DSCN0814

DSCN0816

Afgeneem die naweek by Northgate. Maak nie saak wat hierdie ou aan sy kar doen nie, niks verander die feit dat hy 'n Corolla ry nie.

Willi
corolla

Hi Griffin,

Lorrie gespot op die Autobahn…lmao
autobahn

Deel met jou tjommies!

    griffinDie naweek se zefspotters…

    Comments

    1. Arno van der Westhui

      Is die Autobaan nie in duitsland nie? bietjie ver vir n naweek, is ons nie?

    2. Poululla

      As jy bokke het,  is Duitsland nie te ver vir die naweek nie…

    3. Arno van der Westhui

      true, maar dan sou jy nie die pic geneem het nie, jy sou meer kultuur gehad het, of hoe?

    4. Poeskop

      Check daai kont van Klerksdorp se reflectors op nie spieël…..jissis, dis FOKKEN af, ouens!!!

    Gooi Comment