Carl Beukes van Binneland sukkel om werk te kry

In Zefshop deur griffin

Ons virend en inzeftigating reporter, Ben het vir ons gaan ondersoek instel oor Suid Afrika se acting industry en met Carl Beukes, die ou wat die rol van Dylan Fourie op Binneland vertolk gaan praat.

Ben vind ook vir ons uit hoekom sekere rolle nie na Carl toe gaan nie. Almal het maar hulle flaws, maar Carl is nogal fokken special. Checkityt:

Hierdie post is 72 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,614,997 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCarl Beukes van Binneland sukkel om werk te kry