Comments

  1. Meester

    Ja ekt ook so gedink vir n paar sekondes bra….maar ons moet ook seker vir ons self kan lag?

  2. Al Boesak papsmeer

    Ons gaan nou braai , en die Sout piel is ook genooi ! En daar is vooraf vir hom gese om sy fokkin English tea by die huis telos!

  3. Prof. Bokdrol

    Wel, hy's 'n fokken goeie mimic – kan wel dink VK sal minder tolerant wees, dan tel ons vir Barry annerkant die Vaalrivier op…

  4. Willem Wikkelspies

    Ek stem saam met hom. Party mense is te skaam om te se dat hulle eintlik net so paar tjoppies het. Dan try hulle jou dronk maak dat jy tripple sien, dubbels drink en single voel…

  5. Evert

    Ons het laasweek Saterdag so gebraai…..en gaan seker weer hierdie week dieselfde doen.

  6. Mike

    Dit is presies hoe ons boertjies is. Feite.
    Hoeveel keer het ons al gebraai dan eet niemand behalwe die girls nie.
    Nadat ons die vierde sak hout en vierde sak charcoal opgesit het om kole reg te kry vir die braai dan braai ons partykeer.
    Skilpadbraai is anyway die beste. Meer dop as tjop.

  7. Fran

    snaaks, hy beskryf my soutpiel chommie spot on, jy eet altyd 'n huge fokkin meal voor jy by hulle gaan braai

  8. Vlaknaai

    Befok ! Jirre ek kan sweer die ou ken my ! Mens maak n moerse vuur , brand n halwe bakkievrag hout uit , suip klipdrift by die liter , en 10 uur is almal fokken dikbek oor ons nog nie braai nie . Wat de poes doen ons dan van 6 uur af ? Ons braai ! 
    Met ander woorde suip , praat kak , en pis die gras dood . 
    Laas vrydag aand raak en en n bra aan die suip . 10 uur  spring ons eers in sy jagse V8 bakkie . Gaan maak kak voor Club Perd , spin die strate onder rook , en loop suip verder . Toe ons by VLEISbraai uitkom ( onthou , ons braai al van 6 uur af ) , toe is dit net mooi 5 uur saterdag oggend . Wie de poes eet steak en pap en slaai en god weet wat nog 5 uur op n saterdag oggend ? Fok , dis hoelaat my ouman OPSTAAN ! Maar anyway , dit was n befokte braai . Die naweek seker maaer weer dieselle ! 

  9. Jags Jannie

    Fokken oortuig hy het op my gespaai. Als presies so behalwe dat ek vir die susters en kinders wors braai as eerste kole val. Dan sit die manne pal blitz en 2 sakke mopanie op vir ons voorgereg ens….

Gooi Comment