Afrikaners is plesierig, dan steel hulle so…

In Fokken Zef Videos deur griffin

As jy nou weer met jou swaer of oom wat in sy two-tone outfit en Hi-Techs langs 'n braai (waarnatoe jy gedwing is) moet stry oor hoekom hulle van "lekker" Afrikaanse liedjies hou, gooi vir hom hierdie video hieronder. O ja, en dit geld vir die maergat sproetnefie in sy Yeah Tuks drymac en die oliekuif wat ingenieurswese swot ook.

Jy kan vir about elke Afrikaanse "treffer" daarbuite sy oorspronklike tune iewers gaan uitkrap waarvandaan dit gesteel is. Begin sommer met die Volksliedjies soos Sarie Marais en al daai kak. Alles gefokken steel.

Tune dan die marabs langs jou: "Trots Afrikaans, trots boef en onfokkenoorspronklik"

(shot, Riaan)

Hierdie post is 184 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,664,835 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAfrikaners is plesierig, dan steel hulle so…