Wildebeest. Op Kraaines. Fokken far out.

In Fokken Main Videos deur griffin26 Eiertjies

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 29,402 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWildebeest. Op Kraaines. Fokken far out.

Comments

  1. Evert

    Fokking awesome!! Befok!! Waar kom die ouens vandaan? Hoekom het ek nog nooit van hulle gehoor nie!?

  2. Fran

    Die eerste song klink soos Black Sabbath. Love dit. Ek sal darem vir tannie Karika shots gegee het daardie, sy was hot!

  3. Dirk Diggler Diktros

    Verseker yster.  Wildebeest is al jare met ons.  Baie van die nuwe sg "bands" kan by hierdie manne gaan leer van musiekskryf, afronding, harmonie en hoe om elke instrument n bydrae te gee wat n edgy ensemble tot gevolg het.  Die manne het veral gepomp saam met Moby Dick en die Wailers, Piet Botha en ander vooranstaande bands.  Vandag probeer Akkedis en Snotkop hard en na hul volle potensiaal, maar kort nog daai "ietsie".  Vasbyt manne, julle is amper daar.  Kyk, luister,geniet en leer.  DDD

  4. Evert

    @DDD. Waar kan ek van die musiek kry? Smaak my jy ken so bietjie van die manne.

  5. Anoniem

    Hierdie Wildebeest tunes is nogal kief hoor, hulle het n' unique styl gehad. Dit trump one shot al daai bosveld-treffer dros wat so common is. 
    Tannie Carika sit hout in my potlood, sy is waarlik n' aanskoulike nooi. Ek hoop die lead wildebees kon bietjie action kry by haar, ek skiem dis likely met daai killer snor..
     

  6. Karel Katskiet

    DDD is jy gerook? Akkedis is nou nie juis ‘vandag se bands’ nie. Hulle bestaan al vanaf 1996 en voor dit as die Dennis Broers.

    Snotkop en Akkedis kan nie eens in dieselfde sin genoem word nie.

    Dis nogtans n legit video clip hierbo!

  7. jagsmoer

    die ouens kan musiek maak, ek soek hulle CD
    my "netwerk technician" lyk net soos daai ou met die groot bos hare, nodeloos om te se my netwerk is altyd 'n fokop.
    Het iemand nie bietjie vir ons 'n paar kaalprentjies van tannie Carike nie? Dit sal goud werd wees (en julle weet wat die goudprys nou is)

  8. Werfetter

    Dit was die jare wat baie groepe Creadence Clearwater Revival (CCR) wou copy. Min ouens het dit reggekry maar moet se Wildebeest het naby gekom. 

  9. Katonkelvel

    Daai antie is darem morsig mooi!!!  Ek het nie geweet die AWB het hulle eie metaal bos orkes gehad nie. Waar het julle die episode uitgekrap?

  10. Evert

    Daai 1ste song is eerder iets tussen Black Sabbath en Led Zeppelin.

  11. Jagter

    Die kan nie so oud wees nie.  Die een jagter dra 'n swatch. as ek reg onthou het daai goed eers so mid-late 80s in SA geland.  Of dit lyk net soos 'n swatch.
     

  12. Jagter

    Ek het nou weer mooi gekyk. pause by 2:32  defnitief 'n Swatch.  Swatches het op die vroegste in 85 hier geland.  Die video description reken die interview was in 1982, so iewers is daar 'n fokkop.

  13. Dirk Diggler Diktros

    @kareltjie – ja, ek is gerook.  jammer.  @jagsmoer, jy kan hul cd's bestel op kalahari.com   DDD

  14. AMOS*

    Ek is ingebedruk. Weet nie van die look nie – so tussen 70's porn star en "Rocco de Wet – Grensvegter". Maar die musiek pluk!
     
    Tannie Karrietjie is nie meer dieselfde vandat Goempie haar gestreep het nie.

  15. Oom Uncle

    Awesome . Tanie Karika was die eerste keer dat ek vermoed het daar was iets wat jy met girls kon doen,, was nie mooi seker wat nie ma vermoed dis onheilig en lekker ,,  elke aand vir haar en die "manne op die grens" gebid 

  16. Dirk Diggler Diktros

    @Smeermess  wat ek vir KK gese het.  DDD

  17. Bosgod1980

    Ek sit hier en nurse 'n lekke rooiwyn babbelas met 'n half vol grillerige glas van gisteraand voor my ,waaraan ek nie wil raak nie , log aan op watkykjy om te kyk of daar tiete op laasweek se "dis naweek kom ons duik" foto is(daars was)  maak toe die clip oop en jissis die glas is leeg en toe vol en weer leeg die doos wyn is nou op en ek is oppad na die naaste kroeg toe.'n Oplossing vir jou sorge is net een poes cool song weg.

Gooi Comment