Wildebeest – Bushrock 1

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Hier is bietjie meer info oor Wildebeest se album, Bushrock 1. So paar mense het gemail en gevra hoe om dit in die hande te kry nadat ons daai freaky Kraaines insert gister op Watkykjy gelooi het. Smaak my Kalahari stock die CD's en jy kan dit hier koop, of click op die album cover om jou deur te vat. Jy kan na so paar van die tracks ook luister.

Ek skiem ons moet dalk bietjie vir Piet Botha nader sleep en vrae vra oor hierdie band van hulle…

Tracks:

  1. Tribal Fence (Ramsay MacKay) [4.36]
  2. Bokslaai (Trad. arr. Wildebeest) [4.46]
  3. Russian And Chips (aka The Kid He Came From Nazareth) (Ramsay MacKay) [3.59]
  4. The Horseman (Doc Barendse/ Piet Botha) [4.15]
  5. Pofadder (aka Slowly Towards The North) (Ramsay MacKay) [6.05]
  6. Living Drummers (Colin Pratley) [7.02]
  7. Here We Go Again (Piet Botha) [3.54]
  8. Hottentotsgot (Trad. arr. Wildebeest)[4.02]
  9. No Time In The City (Wildebeest) [6.31]

Musicians:

  • Piet "JP" Botha: Bass, harmonica
  • Boet Farber: Guitar, vocals
  • Colin Pratley: African drums, vocals
  • Karlien van Niekerk: Vocals
  • Dave Tarr: Violin, vocals

griffinWildebeest – Bushrock 1

Comments

  1. Evert

    Fokkit, gooi 'n Piet Botha interview, once.

    Het hom juis nou die dag gaan check. Hy bring nie juis sy band af Kaap toe nie, speel maar gewoonlik saam met Akkedis of saam met 'n ander ou op akoesties.

Gooi Comment