fokken-zef-videos

Wil jy of wil jy nie?

In Fokken Zef Videos deur griffin47 Eiertjies

OK, fok. Ek gee op. As iemand nog eenkeer hierdie video vir my mail, kak ek dwarsdeur my fokken jeanpant. Kan ons nou die ding maar viral maak, dit in 'n gat af af gooi en daarop kak asseblief?

Sorry, ek wou dit nie aan julle doen nie, maar fokweet, mens kan nie alleen suffer nie. Jissis.

Deel met jou tjommies!
griffinWil jy of wil jy nie?

Comments

  1. sickmindfreud

    klink vir my meer na kots, kak is immers 'n natuurlike daaglikse funksie. Kots doen jy as iets jou ingewande vergiftig.  … soos hierdie antie doen

  2. Ina

    Weet nie of ek moet huil of lag nie…. R5000 erll spent, net jammer hulle het antie nie in die bos gelos nie….

  3. Legz66

    Gedeelde smart is halwe smart, sê ons in Holland. 

  4. Willem Wikkelspies

    Even die bra sonder hare in die begin maak sy oe toe en bid stilletjies, "ek wil nie en los my fokken alleen dat ek my dop klaar drink in vrede". Persoonlik sou ek ook net verby gery het soos die eerste kar as ek haar en haar karton doos koffers gespy het.

  5. 69ers

    dankie vir fokkol Griff. net die regte medisyne om my so vroeg in die oggend liggies te laat mondkots. ek wil fokken asseblief regtig egtig nooit ooit fokken defnitief nie

  6. David

    O jissis "Boet GP" nou het jy vir jouself kak opgetel

  7. Prof. Bokdrol

    My gemoed het homself nou so bekak vir hierdie monumentale musikale fokop dat ek amper op pad was om voor die eerste Putco bus in te hardloop – liewe fok, ek sal myself 'n maand se intense Bach-terapie moet gee om weer te herstel. Jassas…

  8. Stefan

    Is dit net ek of lyk sy nogal soos Helen Zille?
    Dan vra mense hoekom ons nie afr luister nie!

  9. Shane

    die selfmoord idee is nou nie meer die kakste in my gedagtes nie, jy't pas iets kaker daar geplaas, jirre-eweskielik sien ek sommer nie eers meer uit na my naweek nie, nou nou loop ek haar raak…

  10. petrusposbus

    Wil jy of wil jy nie.. . . . . Vok man eks nou behoorlik gevok na friiiday friday

  11. Gurts

    My pc hettie sound nie. Lyk my ok ma beter so…. wel sy lyk soos 'n dronk boemmie innie veld

  12. JJ

    Eina my fokken ore… NNNEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE!!!!! SIT DIT FOKKKKKEEEENNN AAAAAAAAAAFFFFFFFFFFFFFFFFFFF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Fuck sakes!

  13. Geoff

    Die video maak my poes kwaad!!!!! en eks n kalm oukie.

  14. Joster

    Nice video, ek laaik dit – enigste kritiek is dat dit net so 2min 26s te lank is.

  15. Pietbril

    It's true,  daai Video is in Vereeniging geskiet.    Ek herken die bar.   Fokkit.   Skande.  

  16. Vuilhond

    WIL jy of wil jy ni HOE het ek dit met jou!!! LMPA!!!

  17. bulperd

    Daai antie is oppad Bloemhoff toe .haar pimp soek haar en nou kruip sy weg in Bloemhoff Hotel(wegkruip plek vir ou slette

  18. Vuilhond

    Wie is die maatskappy wat sulke k@k gepublish het, hulle het seker 1 moerse verlies gely, nee dis net fkn verkeerd..

  19. Dirk Donker

    n Tappit BMW, n worshond, n paar strepe op die pad getrek.,n bloes, serp en catchy tune .Wen resep!! Die wonderwerk gaan nommer een toe skiet. Die DJ's by VCR FM (Vaal Comunity Radio) bespiegel reeds hoe lank hy op nommer een gaan bly!  (Bottels Red Heart Rum op die spel)
    Alle lof aan Allah vir die wonderwerk.

  20. Ouma Meelbol

    Ek het nie woorde nie. Ek wil my brein was met Jik.

  21. Gertjie

    Ag Nee Jirre tog.
    Kan iemand net die fokken Antie gif gee asseblief.

  22. ou de doos

    nice….nou sit die fokken tune in my kop vas en ek het nie eers al die pad deur die video gemaak nie, so by die helfte toe kon ek nie meer nie, toe begin ek lighoofdig en duiselig raak.

  23. ou de doos

    Rinus de Zanger was nog maar die beste…. op sy Scooter !!!

  24. Fran

    Ek gaan nou myself in die badkamer toesluit en 'n draadtie kap terwyl ek imagine sy gee my 'n kopkou. Ja, ek wil!

  25. Bokbal

    Wat 'n pot shit !! Skiet die vrou sodat ons ophou suffer!
    Boktos

  26. HEINZ

    Die meeste genot wat ek uit hierdie clip gekry het was om die comments te lees.  Ek het net 20sec van die kak geluiser.
     
    Hou hierdie tipe van vrydag vermaak tot 'n minimum asb.  Ek gaan ten minste 'n halwe bottie moet vat om die kak uit my kort termein geheu te delete.

  27. mal mike

    Ja, maar hy is 'n hollander, hulle is amper almal mentaly faktap.

  28. Bella

    Nee donner outjies, what has been seen cannot be unseen.  Selle geld vir heard…  Die hele gedoente is faktup.  Hoe raak ek nou ontslae van die tune in my kop?!

  29. Rasputin

    Dit was nou poes onnodig!! Ek gaan nou duik en my aan drank oorgee!!

  30. Dwayne

    liewe fok ek kan nie glo ek het actually die hele ding gecheck nie.. jisses man, SIES!!

  31. BloedOester

    Sy laat my dink aan 'n Engelse sitkom waar mense hulself ook probeer verhewe bo dit wat hulle werklik is.
    Mrs. Bucket?… noooo, it's Bouquet dear!

  32. Santie Vetgat

    OOOhh POES!! My kots in my mond het nog gekots in my siel, ek is ge scar for life.  That which must not be seen.  Ekt so hoofpyn ek wens ek kan uitpaas. Fokkit, nie eers my vaktap man met sy fokken klein pielletjie wat my nie kan vol maak nie, se ma is eers so af nie. (kots)

  33. Dirk Diggler Diktros

    n Tannie wat boheems gekleed soos n maansiek gypsy op crack rondtrippel, n periodrooi beamer wat n tekkie kook en n ballie wat hom dryf in sy tightie whities.  Fenomenaal.  Verruklik.  Drie draties werd en dis net die eerste helfte van die video – dan kry jy van voor af n horing as sy sing van worshonde wat heen en weer swaai – die ideologies, die viseon van hoe sy n man se wors heen en weer swaai, wag, eks nou terug.  88 plukke later – so-ja, n man kannie met vol sakke skryf nie.  Dit ontlok ook seksueele stimulasie waar sy op die bar rondkrul.  Die 45 grade kamerawerk is totaal uniek en niemand het dit nog ooit probeer nie.  Nog n dratie.  Oppas vir dehidreer agv masturbeer op hierdie inset.  DDD

  34. thysmetys

    ek vokken laaik daai tannie! sal haar lekker knop!

Gooi Comment