Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Asof die fokkers gaan luister – julle weet wat hulle sê: Jy kan onkunde genees met opvoeding, maar fokken onnoselheid is vir ewig…

  2. Dirk Diggler Diktros

    Way te intellektueel vir die poese.  DDD

  3. Prof. Bokdrol

    Daai oom met die bier is in real life blykbaar fokken groot – ses voet baie, was 'n plek in die basketball span aangebied – plaas loop hy tussen die destructive klomp njamau's in en begin PK's uitdeel. Nog beter, as hy Louis Gossett Junior is, wonder ek hoe de fok lyk Senior – seker iets soos daai standbeeld van Madiba in Sandton? Jirre sal dit nou nie major befok wees as jy vir Pappa Gossett in daai 20XL size kan kry om PK's te begin uitdeel nie? Sal laaik om te sien hoe poes hy vir Juju al die pad terug Limpopo toe – dalk selfs tot in Zim as ons hom voor die tyd bietjie hooligan juice voer…

  4. verbaas

    Rohan – moenie vir Zapiro wys jy steel sy idees nie

Gooi Comment