Wanneer mens net R500 het om ‘n music video te maak…

In Fokken Zef Videos deur griffin70 Eiertjies

… kry mens hierdie kak

Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 691,869 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWanneer mens net R500 het om ‘n music video te maak…

Comments

  1. Tiaan Willemse

    Blixem Productions, haha. Wat is die director se naam? Zefbroer DaDirector?

  2. potplant7

    Is bevrees dit sal wel 'n treffer in Wallington se Watergat wees..unfortunate…maar in daardie geval R500 well spent…in enige ander geval..R500 weggepis..

  3. G-Unit

    Ellendige musiek vir mense met selfhaatkwessies

  4. waarom

    ok R499.50 wat seker vir die drank by die "planning session"

  5. NeelsvanPK

    Ek sal eerder dat iemand my skop in die geslagsorgaan as wat ek weer daai song moet hoor.

  6. Jags Jannie

    Sing van "Witbank Flooze"! Fokken kommin (spelling?). Al haar kak songs in die rooi leerbaadjie!? Plaas sy R500 aanwend vir nuwe baadjie en my nie haar "tjomma" noem nie. Doos!

  7. Jagter

    Eina fok, die arme chick.  Die beste is die comments op Youtube.  Al die positiewe comments kom van mense af wat haar 'Vriendin' of 'Sussa' noem. So maw vriende en familie.
    Maar hulle kan nie regte vriende wees nie. Friends don't let friends release shameful videos on youtube

  8. Jakes

    R500. Dit sluit seker 3 maande se gymmembership in. Common soos grond.

  9. WilleWortel

    Sy sal AMOS* se dag maak met al daai hand bewegings.

  10. Rudi

    Al die Flooze se musiek suig .. hierdie het net my nog verder oortuig daarvan

  11. Rudi

    hoe lank voor die op die Jukebox top 10 gaan wees ?  😉

  12. Dirk Diggler Diktros

    Elke nou en dan kom iets uit die bloute wat lukraak fokken goed is en n man n hoering op die koop toe gee.  Ek is bly om verslag te doen dat hierdie een van daai kere is.  Hierdie chick het dit – en dan nog bo-op met kersies.  Net een probleem met haar bosmossel.  Dis nie op my gesig nie!  DDD

  13. Ek will ook sing

    Almal wil sing, maar almal kan nie sing nie.As dit te koop is in die winkels dan weet ek nie meer nie.Klompie jare terug was daar ook 'n akteur wat wou sing maar hy kon ook nie, honde wat blou is, is gevaarlik…

  14. Bek-En-Klouseer

    Ek gaan eerder vir 'n frontal lobotomy voordat ek weer na dit moet kyk!

  15. Vlaknaai

    jassas … fok hoekom waarsku julle n mens nie teen sulke uber-zeffness nie ? Ek sal eerder my ballas afkou as om weer na daai kak te kyk !!

  16. AMOS*

    Enige poes wat gedink het Witbank is nie kommin nie, se argument het sopas gekak.
    Dankie, Flooze, dat jy enige twyfel uit die weg geruim het. Ek salueer jou, met my palm op jou bosmossel.
     

  17. Hoofmoer

    Nee wat (krap my balls) auntie, (sug) jy kan maar eerder die kak laat staan het (trek my kouse op) want duidelik het jy jou se geld gemors met die kak (skop in die stof) video wat jy gemaak het. 

  18. gezorm

    Hulle moet dit eerder Boknaaipan produksies noem

  19. poesprop

    weet jy hoveel blou bulle van centrurion gaan die kak koop, en dan daarna luister terwyl hulle n vleisie braai op charcoal.

  20. Bernster

    Fok fok fok. Ons het met fokol budget Reconciliation Day (Koos Kombuis) gemaak. Met R500 kon ons 'n moerse snazzy vid gemaak het. Jukebox playlist here we come. En MK. Maar Dynamite van NP Projek word afgekeur. Fok.

  21. jANNIE dIK tRIL

    Dit was so kak, al wat dit so beter maak as sy haar kwas vir die kamera geflash het.

  22. Eon

    Wat is met die semi-epileptic fits wat sy daar rondgooi?

  23. Allan Boesak Raakwys

    Hierdie tipe van musiek , en sy aanhangers is fokkin ontstellend !
    Al is ek hoe GESUIP of gerook , sal dit nogsteeds POESKAK wees !
    Haar volgende Treffer , 'die bloubull snuif nie van die hoer af nie ' 

  24. DMDad

    Mense, gee haar 'n kans. Dis mos hoe daai gat-gabba Justin Bieber sy "naam" gemaak het…..

    Ok, genoeg kans…fok dit….delete die fokken video asseblief…

  25. Dirk Diggler Diktros

    Ek moet bieg.  Ek moes weer daarna kyk.  En diep dink.  32 comments in n dag of twee – nie te kak nie (onthou daar bestaan nie iets soos "bad publicity" nie – all is good in her "flooze branding").  Miskien omdat my eenoog-monster haar ook wil brand.  AMOS, julle gaan uit aansoeke uitloop, soos watkykerkies uit galopsop uitloop. 
    Smaak my sy is in oom Michael Saltino se klas.  SAMA – punt jul ore, onder andere…DDD

  26. KapteinKuupselos

    Fokkit. Nog 'n hoofstroom Afrikaanse hoofstroom kunstenaar wat op die zef bandwagon spring en dit in die proses verkrag. Waar ouens soos Die Antwoord se bevordering en selfs revolusionering van Afrikaans my trots maak op my taal, maak hierdie my skaam.
    pawl, ek voel nes jy bra.
    Ai.

  27. Prof. Bokdrol

    Jirreweet, mense is weird, ons wil nie hoor nie – toe jy klein was het jou ma gesê fokken moenie stuff in die muurprop indruk nie, jy gaan jouself opfok en die krag trip en dan gaan sy jou bliksem – so wat doen jy? Soek 'n pen en dan…DZZT!!dzzt!!…krag ge-trip, o fok hier kom die paplepel…whack whack whack…whaahhhhahhaahh, snik snik…As ek so vinnig tel het 32 uit 34 mense alreeds gesê dis 'n afskuwelike pot musikale kak hierdie (DDD jy's een van die uitsonderings – ek's bekommerd oor jou, bra – het jy die voddies nie dalk bietjie heavy geskink vandag nie?) maar sowaar as fok het ek ook sopas 3:54 van my reeds beperkte tyd op die countdown timer gemors (en ek het reeds so fokken min tyd oor – teoreties gesproke sowat 23 jaar 9 maande volgens die ou "3 score and 10 years" formule, as daar nou nie major onverwagte kak tussenin strike nie) en die hele bliksemse ding gekyk – jy weet, net ingeval die res van julle se smaak vir so 0.01 sekondes geslip het. Beste ding wat mens met hierdie band kan doen is om hulle op Kerkplein vas te maak en te stenig met Jurie Els CD's. So vir almal wat van hier af volg – moenie jou tyd mors nie, dis KAAAKKKK!!! As for myself: wat kan ek sê – ek is maar net 'n doos wat nie wil hoor nie, dis al – waar's daai paplepel…ah hah…whack whack whack…einafok!…whack whack whack…….

  28. Kapituit

    Die grootste klomp kak wat ek nog na geluister het, sy maak selfs die bikers se name zef met haar stront. Aangeplakte zefgeit werk nie, almal kan sien dis plastiek- ag nee jong, probeer weer en raak oorspronklik………

  29. NeelsvanPK

    Kan iemand my asseblief leer hoe om 'n prentjie langs my naam te kry? Ek voel of ek 'n identieits krisis ontwikkel…

  30. Pierie

    Wa in jou fokken lewe? 34s se video opname, 3m20s se remix! En net R500? Dit het seker als gegaan om die bike te huur! Dis hoekom die res so kommen is…

  31. Grafie

    Ek twyfel dit kos R500 om hierdie kak te maak, jy moet net poes kommin wees en n gym in witbank na ure gebruik sonder dat hulle daarvan weet! O ja, en n selfoon wat video opnames kan maak is baie belangrik!!

  32. Alla

    Ag nee my liewe fok.  So Kommin soos 'n 13 spanner

  33. Dick van Dickvill

    is dit 'n foken Bloubul in die agtergrond !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  34. Laaitie

    My oor dromme het amper gebars to sy trick nommer 2 gooi "wheelie screech" wheelie screech"

Gooi Comment