Wanneer mens net R500 het om ‘n music video te maak…

In Fokken Zef Videos deur griffin70 Eiertjies

… kry mens hierdie kak

Deel met jou tjommies!

    griffinWanneer mens net R500 het om ‘n music video te maak…

    Comments

    1. galopsop

      fokweet arme suid afrika!sy sing so kak ek wil haar nie eers pyp nie. imagine sy doen die wheelie as jy hom in die poeper sit!
       
      fok nee man

    2. Jags Jannie

      Prof, jy is 'n man so na my hart! Whack, whack! Eina poes! DIE END!

    3. Stokmannetjie

      As sy so so skrou:  "Wheelieeeee" dan wil ek kots soos daai antie op Little Britain.

    4. Dirk Diggler Diktros

      Nee wat Prof, hoe nugter, hoe naaier….DDD

    5. Lindy

      Fucked up!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Daai R500 is nie eers my comment werd nie.
      fok haar….sy suig!!!

    6. Allan Boesak Raakwys

      @galopsop , ha haha  binne my poes gelag vir daai Comment bra !

    7. Lord Eros

      My Vok.
      LOL
      Dit gaan seker no 1 wees op die Brakpan sokkie jol hits.
      Haar vokken koppie raas "klippies in blikkie."

    8. Paul

      Ander gemors soos "Da-idi", "Scarumba" en "Die bloubul eet nie van die vloer af nie" realiseer in my gedagtes. Ek het nou net my oggendkoffie uigekots. Sal die res van die dag moet afvat en Metallica se Death Magnetic oor en oor moet luister om hierdie stront uit my kop te kry.

    9. PeterStuyvesantBlue

      Kan nie glo dat iemand Afrikaans so kan verkrag nie! Of eerder dat iemand fokken geld maak uit die kak nie! Hoekom werk ek my poes af, ek moet ook net sulke kak maak en dit verkoop! Soos WKJ nou die dag daai video van die vetgat met sy "Scooter" song opgesit het en almal hom kak gehap het, so kan die Nederlanders en die res van die wereld weer hierdie video opsit en ons kak hap! Ek scheem daai dude met die "Scooter" se video is cooler as die kak….

    10. Dirk Diggler Diktros

      n Blotsopname het getoon dat sy verseker volgenne jaar as n hoofitem by Oppikoppi kan wees – oorweldigende meneingspeiling vanaf Moot, Vereeniging tot by Bellville.  Woe weet, sy kan dalk selfs die main act wees ?   DDD

    11. Dirk Diggler Diktros

      Jammer dat o en i omruil op my laptop… DDD

    12. cobus

      Het met n skok agtergekom die stuk tos is by my ou skool geskiet….mense betaal seker nie skoolgeld nie of iets, want die fok weet hoe hulle die daar toegelaat het! 
      Hoe moet ons die reputasie van snob skool behou as daar sulke kak toegelaat word?
      Krisis Menlo….

    Gooi Comment