Trek ‘n prank op jou tjommie

In Spec-takel deur griffin13 Eiertjies

Yes bra, hier is daai fotos van die gladwrap hoe ons n buddy bietjie vir n poes gevat het.

Hy will mos uitpaas op ons bank, maar moenie stres nie ons het klaar n ander plan beraam vir die volgende prank so "watch this space"

Cheers

Louis

Centurion-20110820-00462

IMG-20110820-00655

 

Deel met jou tjommies!

    griffinTrek ‘n prank op jou tjommie

    Comments

    1. Warmwaterbrak

      Ek dink hierdie pics was op jou FB profile ook…
       

    2. petrusposbus

      Gladwrap Kakhuis = Drol tussen boude. Dont try this at home!!!!

    3. Dirk Diggler Diktros

      Bietjie lam in die pram.  Ek onthou iets beter wat op was van glad wrap, soos om dit oor die kakhuis se rim te span – veral as daar is paartie is/was en terug te sit (die volgende dag), en jou te verknies aan mense sy spuities wat backfire en golden showers a.g.v pis teen die gladwrap/klingwrap…DDD

    4. WilleWortel

      In elk geval 'n tos kar – lekker mags voor en tos wiele agter!!

    5. Prof. Bokdrol

      Louis, jy's fokken evil…..ek lurv dit, bwhahaha!

    6. werfetter

      Shoprite Checkers het gesmile na die verkope. 

    7. WilleWortel

      Evert ek kak op my gras. sodat die skelms dink ek het moerse honde…maar met baie brande wyn dink hylle ek het seker moerse honde wat siek is!!

    8. Doos

      Ek sien Louis bly in n fokken garage hys seker n fokken macanic haha doos!!!!

    9. Allan Boesak Raakwys

      NICCCCCccce ! 
       
      Ek haal my hoed af vir vriede wat saam suip om so as die eerste casualties begin verkyn , sulke kak nog kan afpull ….

    10. Dokki

      HAHAHAHA dis n warehouse wat ons in n loft gemaak het waar ons altyd die poes grootste parties hou, baie parking geen buurman wat bitch nie met n ingeboude kroeg! So ek moet een of ander poes goeie greecemonkey wees HAHAHA wag tot julle sien wat volgende gebeur met die arme aap wat uitpaas!

    Gooi Comment