Planeet aarde se enigste Landrenault

In Spec-takel deur griffin

Yo Griff,

Ek het hierdie bad boy vanmiddag buite Hartbeespoort gespec. Kompleet met hood ornament, white wall tyres, bull bar, snorkel en god weet wat op die kattebak, is hierdie nommertjie perfek vir enige reis – on or off road, pappie. Die trotse eienaar sukkel seker nie om tjerries op te tel in Brits, Klerksdorp, Rustenburg of waar ookal hy op enige gegewe aand besluit om sy pirate copy van The Fast and the Furious: Tokyo Drift te check nie.

Tjirs,

Jimmy

Pimp my Renault 1

Pimp my Renault 2

 

Hierdie post is 131 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,612,066 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPlaneet aarde se enigste Landrenault