Monthly Archives: August 2011

Vier vinnige grappe

Hasies Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, [...]
Gefile in Grapgat | 6 Comments

Vrees Fokol 9 – Kimberley se gat

Vrees Fokol is 'n vervolgverhaal van 10 hoofstukke. Die eerste 4 hoofstukke is verniet beskikbaar. Hoofstuk 5 tot 10 sal vir R7 elk verkoop word om die skrywer te vergoed vir sy skryfwerk sodat die arme drommel ook 'n kaas-en-tamatiesous broodjie kan vreet. Jy kan dus inclub met ses ander tjommies vir R1 elk as dit [...]
Gefile in Snotstories, zefshop | Tagged | 2 Comments

Wil jy of wil jy nie?

OK, fok. Ek gee op. As iemand nog eenkeer hierdie video vir my mail, kak ek dwarsdeur my fokken jeanpant. Kan ons nou die ding maar viral maak, dit in 'n gat af af gooi en daarop kak asseblief? Sorry, ek wou dit nie aan julle doen nie, maar fokweet, mens kan nie alleen suffer nie. [...]
Gefile in Fokken zef videos | 47 Comments

Interzef – striking en looting

Deel met jou vriende:
Gefile in Skrapnel, komix | 8 Comments