Monthly Archives: August 2011

Interzef – Kakdaffi

Deel met jou vriende:
Gefile in Skrapnel, komix | Tagged | 7 Comments

Trek ‘n prank op jou tjommie

Yes bra, hier is daai fotos van die gladwrap hoe ons n buddy bietjie vir n poes gevat het. Hy will mos uitpaas op ons bank, maar moenie stres nie ons het klaar n ander plan beraam vir die volgende prank so "watch this space" Cheers Louis   Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 13 Comments

Ard Matthews pull ‘n Ras Dumisani

Die National Anthem is effens meer kompleks as om "I love You Madly" 36 keer in een song te sing. Ard Matthews het reggekry wat nog net Ras Dumisani kon afpull – om jou naam tottergesig te maak, live op TV, deur jou piel deur die National Anthem se ore te druk. Andersins as op [...]
Gefile in Fokken zef videos, Snotstories | Tagged , | 47 Comments

Nuwe gesig op Mars ontdek

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 10 Comments