Comments

  1. Dirk Diggler Diktros

    Die outjie is in sy geheel strak en pull nie punches nie.  n Vars paradigma wat onmiddelik die kyker seduseer en reduseer tot n sessie in die buitenste ruim, sonder weerga. Beslis die moete werd om n paar keur te bespeur want daar's n paar dubbel en self's trippel innuendi versteek, maybe opsetlik?
    1.)  Klank.  Gesiene dat daar nie klank in die hemelruim is nie is die klank puik.  Om die Amerikaanse akademici wat gewoonlik binnesmoonds kots en nie praat nie – te maak hoor wat hul se – oskarmateriaal.
    2)  Fotografie.  n Fenomeen, wat nie sonder editing geniem kan word nie.  Fotgrafiese / cgi / photoshop-werk beter as werekdklas.  MAAR:Hierdie werk se editing is n dubbelloop – selfmoordpoging van die editor.  Onthou, die doelwit is om die kyker op n trip te vat.  Maar jy het n warboel uiteenlopende images en n bonatuurlike boodskap wat jy soomloos oordra.  Dis voorwaar n editing tour de force.  No sjit. 
    3)  Dialoog:   As n mens wkj per se in gedagte neem fail dit.  As mens die Blink Stefanus bemarkunskonsep wat vir n nismark, dog breer mark betree wat nie almal skegs Afrikaans is nie, slaag dit.  In hierdie geval werk dit, en die objektief om die "brand" te groei sal bereik word.  Miskien n biekie anorganies, maar dit kan met n edgy eg WKJ snippet of iets gechoon wird.
    4)  Direksie:  Gee daai man/vrou n Bells 21-jaar oud. 
    Slotsom: Visie fenomenaal. Om so n abstrakte dog akgemeen toegangklike konsep so in die gehoor in te boul vat ballas so groot soos kerklokke.  DDD

  2. Gurts

    Whaha vat so Vusi!! Druk jou hansa in jou hol op B. S. vir president whahahahahha!!

  3. Hokken Fonger

     

    Hy jy, ja jy… Uit die Ou de doos! Nee my blaar… Daai is nie die stig nie. Daai outjie is Blink en hy vat nie kak nie. Hulle sê dat Blink die vêr laangse agter neef van die Stig se ma se pa se broer se skoonseun se liefde's kind is. Hy kom van vêr af my blaar. Ek het êrens gehoor dat Blink so next level is dat hy nie net in 3D kan sien nie, maar hy sien sommer in 4D…

  4. Toy

    DDD het heeltemal te veel tyd op hande met al sy gevleulde fokken woorde

  5. Dirk Diggler Diktros

    @Toy, ongelukkig, weens n druk program, het ek nie tyd om te reageer op in weldeurdagte inset soos joune werd is nie.  Moet egter nie moed verloor nie.  Sterkte en beterskap my blaar.  DDD

Gooi Comment