Mamma se liefste kind

In Spec-takel deur griffin21 Eiertjies

Click om groter te sien

ma se groot seun

(shot, Nico)

griffinMamma se liefste kind

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Waddefok is daai oorverdowende geluid? Klink iets soos "fap fap fap fap fap…" – o wag, dis nog nie heeltemal somer nie, so dis nie my ongebalanseerde dak fan nie (fan nie – fanny, geddit?) – AMOS* ek glo jou orgaanisasie se call centre beter regstaan vanaand…

  2. NeelsvanPK

    Is ek die enigste fokker wat nie hierdie grappie vang nie?

  3. Prof. Bokdrol

    NeelsvanPK, as jy jou oë vir so 3 millisekondes bietjie van Tasmin Vorster se tiete kan wegskeur en die Facebook comments langsaan lees mag die lig dalk vir jou opgaan…
    (IE surfing tip vir die dag: "CTRL +" = Zoom In / "CTRL -" = Zoom Out)

  4. Laaitie

    Ja @NeelsvanPK, ek dink jy is die oudste en enigste

  5. Hannes

    internet surfing tip van die dag, moenie IE gebruik nie

  6. Martz

    Sulke tye wat mens bly is vir Blackberry! – Dadelike "notification" en n dadelike "deletion" – Ek hoop hyt sy aunty gaan "unfriend" – bwahahahahahahahahaha!!!

  7. Arno van der Westhui

    My ma moet darem op my Facebook gaan, as sy sien met watse mense ek chat sal sy n beroerte kry, i like strippers en vind hulle nogal diep, veral die van Rusland, dan is daar nog die slette en haar vriendinne, maar ek vermoed sy weet van die laasgenoemde want tannie Cluadia het net soveel lightbulb wat geruil kan word op n aand!

  8. SuperTrooper

    Neels, dis ook nie vir my verskriklik snaaks nie, of miskien is ek maar net in n poes bui vandag… Ek smaak Tasmin se headlights though!!

  9. Allan Boesak Raakwys

    Mamma soek n PK …. ha ha ha ha mamma se groot seuntjie …

  10. WilleWortel

    Bleddie "wolmer inbreeding" – Tannie se kind of mamma se kind, of het mamma die kind weggegee en nou kind groete stuur na stief mamma en pappa of het pappa 'n vinger in 'n ander mamma se paai gehad maar mamma laaik almal nog piele of lei mamma aan 'n gesplete persoonlikheid wat sy die mamma en tannie is, of naai mamma vir pappa en oom so sy is tannie en mamma – fok ek is self nou deurmefokkenkaar

  11. Dirk Diggler Diktros

    WW, jy meen te se sy is 50% slet, 50%hoer,50%Moot-tipe en 50% ingeteelde trailer trash (sleepwa rommel)?  Ek kan nie anders as om verstom te staan teenoor jou magiese matesis nie.  Jy moer die juskei op sy kop met jou waaierband (fanbelt).  Jou deduktiewe logika laat Stephen Hawkin soos n Graad 00 doekskeiter lyk.  Bravo my maat, beide jy, Laaotie en Toy maak n puik dubbelspan.  Hou die kwant (cuntum)-fisika bo!!  Uit die boonste rakke, ek lag my nat.  Cheers Chommas.  DDD 

  12. NeelsvanPK

    Kyk. Ek het al die comments gelees. En ek sien in waar mens dalk mag giggel. Maar ek vind dit nie juis snaaks nie.
    Soos Wortel verduidelik kan ek nie uitvind wie de fok is die vrou wat comment nie. Buiten dit, is al wat Shaynne Sillands se: "lekker lekker". En nie "ek wens ek kon my piel in haar mond druk tot ek haar maak verdrink in my man-vloeistof" nie.
    Dalk as dit die geval was, sou ek lag.

  13. Prof. Bokdrol

    NeelsvanPK, lighten up bra, gooi nog 'n sopie en – Aaaaallwayyys loook on the brigghhht saaaid of life, te doo, te doo te doo te doooooo…. (met apologie aan Monty Python) – anders gaan jy te laat duck as iemand 'n sak vol gekskeer in jou rigting gooi…

  14. Arno van der Westhui

    Prof, Life of Brian? classic, ek piss my nou nog nat as ek dit kyk.
    Excuse me. Are you the Judean People's Front?
    Fuck off! We're the People's Front of Judea
    classic!!!!!

  15. Arno van der Westhui

    Prof, Life of Brian? classic, ek piss my nou nog nat as ek dit kyk.
    Excuse me. Are you the Judean People's Front?
    Fuck off! We're the People's Front of Judea
    He's not the Messiah. He's a very naughty boy!
    classic!!!!!

  16. Prof. Bokdrol

    Korrek, Arno – nog 'n favourite is die "Steniging" scene…"nobody stone anybody until I blow this whistle!"

  17. Willem Wikkelspies

    Al wat nog kort is Donovan bra wat moet vra "hoe gaat dit nog met trixy se spene" dan is die conversation complete so reg van sandra of delmas se wereld.

Gooi Comment