Lekker stoned

In Spec-takel deur griffin24 Eiertjies

Hi,

Ek werk hier in die Tanzania en het n paar foto's van 'n kar geneem wat ek seker is julle kan gebruik. Met n kak nommerplaat en als.

Alwyn

IMG00349-20110802-1005

 

 

IMG00350-20110802-1007

IMG00347-20110802-1004

griffinLekker stoned

Comments

  1. Jags Jannie

    Die eienaar is "stoned" want die kar is in sy poes in gestamp….

  2. Kapituit

    Die kar kom van ver af – die ding van Nederland tot in Tanzaniee gery- die dat hy so lyk

  3. Willem Wikkelspies

    Die kar is nie stoned nie, net goed op-ge-fok…

  4. Vlaknaai

    Lekker in sy poes ! Lyk soos n Avis rental na Oppiekoppie !

  5. Prof. Bokdrol

    Ag fok shame, die arme tjor het nooit 'n kans gehad nie – al die pad uit Naaiderland na Afreaka, en toe vat Nkola Motata en Robert McBride se laaties hom vir 'n joyride…

  6. WilleWortel

    Naais halwe gedropte suspension by die voorwiele!!
    Fokkit maar nie eens 'n kaapse hoer is so opgefok nie.

  7. Arno van der Westhui

    More more, Griffin, is daar nie dalk iewers in die archive meer foto's van Cairka nie? ek is lus om op ou photo's te perv, maar heelaas is google geen hulp

  8. J-M

    @Arno, miskien moet jy "Carika" google en nie "Cairka" nie?

  9. Prof. Bokdrol

    Miskien moet julle twee eerder albei bietjie leer spel: Google Carike Keuzenkamp, dit werk nogal. Vir bietjie ekstra fun, Google: Carike Keuzenkamp tiete (daar pop actually 'n hele paar bladsye op – try dit Arno, dalk is jy lucky…)

  10. Allan Boesak Raakwys

    fokkin hel , Dis maar wat gebeur as jy die Peacepipe , and die passasiers in die backseat  pass …. 

  11. Poeskop

    Bokdrol, ek dog ons gaan nie konte wees hierdie jaar en die Watkykertjies naai oor hulle spelling nie…..ek het so ver FOKKEN goed by ons ooreenkoms gehou….

  12. Arno van der Westhui

    Thanks Prof, ek gaan dit maar copy en paste want netnou spel ek dit weer verkeerd, ek is gestremd dis hoekom ek nie kan spel nie, ek is jammer dat my gebrek julle vir ontrief!

  13. Poeskop

    @Arno, dis fokol, tjom, ons almal het mos maar ons swak plekkies….of hoe?

  14. Prof. Bokdrol

    Ek joke net Arno & J-M, sorry as julle huilerig voel en drink 'n dubbel op my om op te maak; ek bedoel nie om 'n kont te wees nie – ek is die tipe ou wat ou tannies oor die straat help, maar op die Intertubewebnets kom mens oor soos 'n doos sonder dat jy dit besef. Poeskop ek is meer 'n "die glas is half vol" tipe mens – ek kak nie vir Arno uit nie, ek het net sy beste belange op die hart, so ek point hom net in die regte rigting, hy wil blykbaar by AMOS* aansluit so ek help hom net met bietjie riglyne vir die keuring…ekself is natuurlik afgekeur by hierdie waardige orgaanisasie – blykbaar is daar perke aan hoeveel van 'n wanker jy mag wees om toegelaat te word…

  15. Poeskop

    @Bokdrol, ek verstaan my maat…geen probleem nie. Jy weet ek het jou nog altyd gelaaik. O poes, jy het organisasie verkeerd gespel….ek's nou verward…moet ek 'n kont wees en dit vir jou uitwys? Nee wat, ons laat hierdie een maar verbyglip, want soos ek jou ken, het jy dit met opset gedoen, net om ny draad (of been) te trek…..

  16. Dirk Diggler Diktros

    Daar kom n tyd in almal se lewe wat hy n ding doen en dit word anders gesien as bedoel of optiese illussie.  Dis n paradigma -fout.  Hoe groter die foutm hoe groter die parra, tot dit n parralax fout word.  Groter foute kom een in n miljoen voor en word outright DDDuluxfukups genoem na die idioot wat dikwels op magiese skaal opfok met parradiegmas en parradiegpas.  So, met daai les in die lewe geneem, duik die nag om, dis klein saterdagnag!!  DDD

  17. Prof. Bokdrol

    DDD en PK (o fok Poeskop, jou afkorting werk nie so lekker nie)…AMOS* = dratie organisasie…tottie = orgaan…orgaanisasie…

  18. Arno van der Westhui

    wHAHAHAHA dis te veel om te lees, dankie Prof ek het gaan soek, maar ek sal maar skip, sy smile op alle foto's en dit is nogal n turn off, as dit n sexy stoute smile was ja, maar nie die smile wat my aan my ma laat dink nie. as vir die tiete raad, dankie, maar nope dink nie sy was in die scope nie, maar ek weet annilie kriel was in n porno doer toe sy nog maer was, so ek sal maar daar vir amos join

  19. Kali

    Alwyn, lyk of daai kar eers gecheck is in die hawe in Dar. Lekker weer wat ons die laaste paar weke het hier, nie so pis koud soos in SA nie.

  20. Dirk Diggler Diktros

    Aan die Tannie Carike dratie-ondersteunersgroep – en ek sluit myself ruimskoots, ruimsloots in – Arno, jy het gelyk.  Sy smile te veel, dis asof haar tanne te warm vir haar bek is.  Ek dink sy het die original "kou" in "kopkou" gesit. Overgezetsynde nog steeds n MELN – MILF.  Ek weet nou waar oom Olaus/Olaf van Zyl altyd so n vet smile gehad het, ten spyte van die feit dat hy sy gat gereeld gesien het – polities – hy het elke aand, en middae oor naweke – sy tril laat brul by tannie Carike.  DDD

  21. Arno van der Westhui

    DDD, so sy het op gekyk na die oom? (pun intended, whahahahahaha, ek breuk myself soos ek lag en huil, as ek net n time masjien kon kry, maar dalk hook ek op met een van haar dogters, dan kan ek maar bye se met my kak pratery hierbo, want as hulle weet ek praat so van hulle ma is dit weer hofsake en ek is te besig vir hofsake)

  22. Dirk Diggler Diktros

    Hy is/was blykbaar ha man en pa van n string klein Carikatjies….  Ek like jou strategie my vrind.  Gaan vir goud!!  He-he-he  DDD

Gooi Comment